top of page
Robbie Wessels - Halley Se Komeet (Key: OR Amin)

SKU: CO-OR-NB-01241
$12.95Price

Title: Halley Se Komeet

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Robbie Wessels
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

As ek net meer kan droom van die wind in die takke

Van die ou wilgerboom op die plaas

Ek sal alles verruil om weer Sondag na kerk

Saam met Remi te huil vir oulaas

Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis

Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys

Soos ‘n kindjie na ‘n Kinderbybel prentjie kyk

Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik

Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim

As Heidi se oupa net sy snor wil trim

Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel

Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel

Mamma kook vir ons bokmelk vanaand

Smelt vir ons kaas in die pan

Vertel vir my weer hoe kry Heidi so seer

En waar kom Tautau vandaan

As ek net weer kan glo

Soos ‘n kind kan vertrou

Daar is engele daarbo wat ons bless

As ek net weer kan kyk

Hoe die vlei begin loop

En hoe jou mielies weer mooi lyk John West

Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis

Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys

Soos ‘n kindjie na ‘n Kinderbybel prentjie kyk

Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik

Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim

As Heidi se oupa net sy snor wil trim

Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel

Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel

Is Remi se apie dan dood of speel hy nogsteeds toneel?

Pa is Nonna al terug is dit reën in die lug?

Of het ek myself verbeel?

Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis

Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys

Soos ‘n kindjie na ‘n Kinderbybel prentjie kyk

Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik

Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim

As Heidi se oupa net sy snor wil trim

Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel

Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel

Composer: ROBBIE WESSELS (SELECT)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page