Bok van Blerk - Hatfield Jol (Key: OR Gmaj - BV)
Title: Hatfield Jol
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
More info: Bok van Blerk is gebore op 30 Maart 1978, en het in Pretoria grootgeword. In 2006 het Bok sy eerste album, Jy Praat Nog Steeds My Taal vrygestel. In 2007 wen hy drie Tempo-toekennings, vyf Vonk-toekennings en die video van De la Rey wen die MK Musiekvideo van die Jaar-prys.
Lyrics: Yes
As Hatfield kom en ons raak dronk
Dan gooi ons net name weg en ons maak net lekke stront
En al my pêls druk koshuis smiles
Huis Madeliefie is lekker los girls is net vir my
En ek sien toe daar ‘n bokkie
En ek laai haar op my trokkie
Sleep toe in Burnett straat af
Cool runnings is die plek….
Vyf Bob Marley’s maak my gek
As Hatfield kom en ons raak dronk
Dan gooi ons net name weg en ons maak net lekke stront
Stones is ook daar, pool game lyk naar
Twee hoërskool meisies met puisies
Kom skop my op my jack
En ek gaan toe na die barman en kry ‘n koue bier
Twee breezers vir die cherries
Maar die goed is vreeslik duur
Dit maak hul dronk so oor ‘n uur
Daai Bob Marley’s draai nou suur
As Hatfield kom en ons raak dronk
Dan gooi ons net name weg en ons maak net lekke stront
Maloneys rock try daar my luck
Probeer haar dronk maak met wyne
Sy stuur my in my moer
En ek kry toe maar haar sussie
Maar dis duidelik sy’s nie lus nie
Ek chaff toe maar die niggie
Maar die niggie is te rou
En die bouncher is haar ou
Hy slaan my oë altwee potblou
En die breezers girls val vlou
Kan oom Bob Marley nie onthou
As Hatfield kom en ons raak dronk
Dan gooi ons net name weg en ons maak net lekke stront
Dropzone gevind, drink my toe blind
Tequila’s, brandies en Jêggies heeltemal verslind
En ek val toe oor ‘n speaker
En breek my linker been
Iemand slaan my met ‘n bottel
En my aand is nou verby
En die cops kyk nou vir my
Deur die trallies van die tronk
Hulle sê ek is poep dronk
Ek sê toe vir hulle:
Maar weet julle wat, ek het nie so baie gedrink nie net
5 Bob Marleys, 8 Black Labels
Brandewyn so 4, 10 Tequila’s
9 Jêggies, breezers was te duur
Ek sweer ek het nie so baie gedrink nie, dit was daai meisies van die hoërskool
As Hatfield kom!
Composer: FRANCO JAMNECK/BOK VAN BLERK/SEAN ELSE (MOZI RECORDS PUBLISHING)