Kurt Darren - Heidi (Key: OR Dmaj - BV)
Title: Heidi
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Kurt Darren
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
Lank lank gelede was daar 'n goeie rede
Hoekom ek TV wou kyk
Sy was bitter oulik en as ek kon dan sou ek
Haar wou vra vir 'n date
Maar daar was een probleempie
Sy was nooit alleen nie
Want hy moes na haar kyk
Peter was sy naam
En al was hy bietjie skaam
Het sy vir hom ook mooi gelyk
Heidi, Heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi, Heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge, strome vat my hand dan vat ek jou saam
Heidi, Heidi, Heidi ek's 'n man wat kan
Soveel jare later vir my het niks verander
Hulle sê vir my ek leef in 'n droom
Jy's seker nou nog mooier
Jou wangetjies nog rooier
Ek wens ek kon jou kry op die foon
Maar ek weet jy's in die berge
Die sein raak al hoe erger
En Peter is nou lankal veby
Almal bietjie ouer herinerringe flouer
Maar in drome sal jy wag vir my
Heidi, Heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi, Heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge, strome vat my hand dan vat ek jou saam
Heidi, Heidi, Heidi ek's 'n man wat kan
En ek soek jou hier
En ek soek jou daar
En ek volg my hart
En ons kry mekaar
En ek draai jou uit
En ek draai jou in
En ons draai nou saam
En dit maak nou sin
En ek soek jou hier
En ek soek jou daar
En ek volg my hart
En ons kry mekaar
En ek draai jou uit
En ek draai jou in
En ons draai nou saam
En dit maak nou sin
En sy dans vir my
Heidi, Heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi, Heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge, strome vat my hand dan vat ek jou saam
Heidi, Heidi, Heidi ek's 'n man wat kan
Heidi, Heidi vra vir my hoe ken ek jou naam
Heidi, Heidi ons almal weet waar kom jy vandaan
Berge, strome vat my hand dan vat ek jou saam
Heidi, Heidi, Heidi ek's 'n man
Heidi ek's 'n man
Heidi ek's 'n man wat kan
Composer: DARREN/LINDT/BRENDON/BRUHN/BRUHN/WAGNER (SELECT/FILMKUNST-MUSIKVERLAG)