top of page
Albert de Wet - Heks van die Sekelmaan-Vallei (Key: OR Bmin)

Albert de Wet - Heks van die Sekelmaan-Vallei (Key: OR Bmin)

SKU: EL-OR-NB-00086
$12.95Price

Title: Heks van die Sekelmaan-Vallei

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Albert de Wet

Genre: South African; Pop; Rock

Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Bmin

Backing vocals: No

More info: Albert de Wet is 'n sanger en liedjieskrywer van Pretoria.

Lyrics: Yes

 

Sy daag een aand by my hotel op

Met ‘n koel somersrokkie en kloppies aan die deur

Ek loer deur die gaatjie en hou die handle vas

Want ek lewe so aanhoudend wil my kanse nie verbeur nie

 

En ek hoor jou

In die middel van die nag

En ek sien jou

En hoor hoe jy lag

Ek ek voel jou

En die skyn in die nag

En ek hoor jou

In die middel van die nag

 

Sy gly toe so glipsig met haar lawalyf verby

Sy was ‘n stripper van Balumba met Peugeot Cabriolet

Kon sweer ek was in London geur van opium in my neus

Haar naam is so aanhoudend sweer sy is ‘n visioen

 

En ek hoor jou

In die middel van die nag

En ek sien jou

En hoor hoe jy lag

Ek ek voel jou

En die skyn in die nag

En ek hoor jou

In die middel van die nag

 

En ek hoor jou

In die middel van die nag

En ek sien jou

Daar waar die engele wag

Ek ek voel jou

En die skyn in die nag

En ek hoor jou

In die middel van die nag

 

Ek soek my hele lewe

Na iets of iemand vreemd

My gedagtes te kom regmaak

My verder te ontleed

Sy was Delilah

En Delycia ook

Van downtown Belville-villa

Sy shoot shoot

Klakedie-klakedie-klakedie-klakedie-klak

 

En ek hoor jou

In die middel van die nag

En ek sien jou

En hoor hoe jy lag

Ek ek voel jou

En die skyn in die nag

En ek hoor jou

In die middel van die nag

 

En ek hoor jou

In die middel van die nag

En ek sien jou

Daar waar die engele wag

Ek ek voel jou

En die skyn in die nag

En ek hoor jou

In die middel van die nag

 

Composer: M. BOTES/J. BOTHA (SHEER MUSIC/PYP MUSIEK/PROLNDEP)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page