top of page
Charlize Berg - Hemel op Tafelberg (Key: OR Dmaj)

Charlize Berg - Hemel op Tafelberg (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-00092
$12.95Price

Title: Hemel op Tafelberg

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Charlize Berg 

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

More info: Charlize Berg is 'n Afrikaanse sangeres van Centurion. Haar eerste solo-album, Charlize Berg, is in 2011 vrygestel.

Lyrics: Yes

 

Die eerste soen kan ek onthou

Laurika op die radio

Ek lewe ‘n lied – jy’s my nommer een

Jy’s lief vir my en ek vir jou

En saam het ons ‘n huis gebou

‘n Klein begin, maar dis genoeg vir nou

 

En dis hemel op Tafelberg

Daar’s ‘n engel wat langs my lê

En dis alles wat ek wil hê

Mmm en dit reën in die Klein Karoo

En daar’s goud nou op die koringlande

Daar’s ‘n stilte in my gemoed

En dis alles wat ek sê

Mmm en dit reën in die Klein Karoo

 

Jy’s my hemel

Jy’s my engel

Jy’s hier by my, by my

 

In liefde het ons saam geleer

Opgestaan en weer probeer

Druk my vas en soen my nog ‘n keer

As trane oor my wange rol

Voel ek jou hart hier binne my

Vanaand sien ek my kinders in jou oë

In jou oë

 

En dis hemel op Tafelberg

Daar’s ‘n engel wat langs my lê

En dis alles wat ek wil hê

Mmm en dit reën in die Klein Karoo

En daar’s goud nou op die koringlande

Daar’s ‘n stilte in my gemoed

En dis alles wat ek sê

Mmm en dit reën in die Klein Karoo

 

Jy’s my hemel, Jy’s my engel

Jy’s hier by my, by my

 

En dis hemel op Tafelberg

Daar’s ‘n engel wat langs my lê

En dis alles wat ek wil hê

Mmm en dit reën in die Klein Karoo

Daar’s nou goud op die koringlande

Daar’s ‘n stilte in my gemoed

En dis alles wat ek sê

Mmm en dit reën in die Klein Karoo

Jy’s my hemel

 

Composer: KURT DARREN/DON KELLY/MARC BRENDON (SELECT)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page