Dewald Gouws - Hemel Reën (Hemel Reen) (Key: OR C#maj)
Title: Hemel Reën (Hemel Reen)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Dewald Gouws
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR C#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Hemel reën, val uit genade
Val uit die hoogtes, op hierdie aarde
En elke siel, in hierdie mensdom
Sal weet dat Jesus vir hom sal kom
Hemel reën, geklee in strale
Vloei oor die berge en deur die dale
En elke mens genees, gebroke
Word in Sy naam weer gebore
Die hemel reën
Vanuit Sy troon
Kom val op my
En was my skoon
Die hemel reën
Ek sal niks vrees
Want ek word deur
Sy reën genees
Want net by God, kan 'n man gebreek
Weer laat staan, en weer laat leef
Tot Sy eer en deur Sy gees
Sal ons moet word wat ons moet wees
Die hemel reën
Vanuit Sy troon
Kom val op my
En was my skoon
Die hemel reën
Ek sal niks vrees
Want ek word deur
Sy reën genees
Die hemel reën
Vanuit Sy troon
Kom val op my
En was my skoon
Die hemel reën
Ek sal niks vrees
Want ek word deur
Sy reën genees
Want ek word deur
Sy reën genees
Hemel reën kom val op my
Hemel reën kom val op my
Kom val op my
Kom val op my
Hemel reën kom val op my
Hemel reën kom val op my
Kom val op my
Kom val op my
Hemel reën kom val op my
Hemel reën kom val op my
Kom val op my
Kom val op my
Hemel reën kom val op my
Hemel reën kom val op my
Kom val op my
Kom val op my
Hemel reën kom val op my
Composer: M. BRONLEEWEE/MARTIN SMITH/MICHAEL SMITH (SELECT MUSIC PUBLISHING)