top of page

Henco Kruger - Optel (Key: OR F#maj - BV)

SKU: CH-OR-BV-01738
$13.95Price

Title: Optel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Henco Kruger
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR F#maj
Backing vocals: Yes
More info: Optel, geskryf deur Henco Kruger kom voor op die album "Om weer op te staan".
Lyrics: Yes

 

Bly by my Heer

Terwyl die skemer daal

Hou vas my hand

Styf in U hand

Moet my nooit los Heer

U vrede sal my dra

Oor die berge

Deur valleie

Is U daar

 

As ek vrees Heer sal U my kom optel

In die nag Heer sal U oor my waak

Breek die stiltes in my

Laat U gees my kom lei

Deur woestynpaaie wil ek U loof

 

Haal die blinddoek nou af van my oë

Laat ek U sien wie U werklik is

Skep in my 'n rein hart Heer

Dat ek U liefhet vir wie U is

Dat ek vir ewig in U skuilplek Heer kan rus

 

Sag klink die stem

Van Jesus my Heer

Hy sal my nooit los nie

My God bly in beheer

My kragte sal Hy nuut maak

Geloof sal ek weer vind

Hy's my anker

Hy's my vrede

Hy's my Heer

 

As ek vrees Heer sal U my kom optel

In die nag Heer sal U oor my waak

Breek die stiltes in my

Laat U gees my kom lei

Deur woestynpaaie wil ek U loof

 

Haal die blinddoek nou af van my oë

Laat ek U sien wie U werklik is

Skep in my 'n rein hart Heer

Dat ek U liefhet vir wie U is

Dat ek vir ewig in U skuilplek Heer kan rus

 

Skep in my 'n rein hart Heer

Dat ek U liefhet vir wie U is

Dat ek vir ewig in U skuilplek Heer kan rus

 

Composer: HENCO KRUGER (SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page