top of page
Pieter Koen & Amor Vittone - Het Jy Dalk Die Sleutel (Key: OR Bbmaj)

Pieter Koen & Amor Vittone - Het Jy Dalk Die Sleutel (Key: OR Bbmaj)

SKU: EL-OR-NB-01244
$12.95Price

Title: Het Jy Dalk Die Sleutel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Pieter Koen & Amor Vittone
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Elke aand slaap ek met wolke bo my bed

Elke aand droom ek van iets wat ek nie het

Warm arms hier om my

Ware liefde het my weer laat seerkry

 

Al my hoop en al my drome is weggepak

Toegedraai en mooi gebêre daar op die rak

Ek kon doen met die spasie

Ek wou bewys liefde is nie my baas nie

 

Het jy dalk die sleutel wat my hart weer oop kan sluit

Het jy dalk die sleutel wat my hart weer oop kan sluit

 

Ek hou aan kyk maar selfs die sterre wil nie skyn

En die maan het in die donkerte verdwyn

Ek weet dat dit daar is

Ek soek na die tekens dat liefde nog waar is

 

My hart is nog in my verlede vasgevang

Ek besef dit is weer tyd om aan te gaan

Ek soek net die rigting

Sal iemand my weer op die regte pad bring

 

Het jy dalk die sleutel wat my hart weer oop kan sluit

Het jy dalk die sleutel wat my hart weer oop kan sluit

 

As ek my hart dan vir jou oopmaak

Sal jy belowe dat jy vir my ook plek sal maak

 

Daar is tye wat ek iemand nodig kry

Een wat my verstaan en ook so voel oor my

Ek soek inspirasie

Ek's moeg vir alleen wees kom vul die spasie

 

Het jy dalk die sleutel wat my hart weer oop kan sluit

Het jy dalk die sleutel wat my hart weer oop kan sluit

 

As ek my hart dan vir jou oopmaak

Sal jy belowe om plek te maak

'n Plekkie waar ek by jou kan bly

Waar ek en jy nooit weer nooit weer sal seerkry

 

Het jy dalk die sleutel wat my hart weer oop kan sluit

 

Het jy dalk die sleutel wat my hart weer oop kan sluit

Het jy dalk die sleutel wat my hart weer oop kan sluit

 

Composer: ADAM SCHLESINGER/AFR: DON KELLY/NIEL SCHOOMBEE (HAZEN MUSIC/VAGUELY FAMILIAR MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page