top of page
Pieter Naudè - Hier Vir Jou (Key: OR C#maj - BV)

Pieter Naudè - Hier Vir Jou (Key: OR C#maj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00906
$12.95Price

Title: Hier Vir Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Pieter Naudè (Pieter Naude)
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR C#maj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Ek weet ek maak jou baie seer

Met woorde uit my mond

Ek is jammer

Kan nooit genoeg sê nie

 

Jou hart is soms tog baie teer

Maar ek hoop dit word gesond

Jy's my hart se punt

En my lewe draai om jou
 

Want ek is hier vir jou

Ja, ek is hier vir jou

As die donker so woed

Wil ek jou styf vas hou

Want ek is hier vir jou

Ja, ek is hier vir jou

Vee al jou trane af

Want ek is lief vir jou

 

Jy het jou hart met my gedeel

Maar ek was soos 'n rots

Jy is myne

En ek dalk te trots

 

Ons het die toets van tyd deurstaan

Saam met jou wil ek net hier weggaan

Vir ewig

Sal ek by jou staan

 

Want ek is hier vir jou

Ja, ek is hier vir jou

As die donker so woed

Wil ek jou styf vas hou

Want ek is hier vir jou

Ja, ek is hier vir jou

Vee al jou trane af

Want ek is lief vir jou

 

Want ek is hier vir jou

Ja, ek is hier vir jou

As die donker so woed

Wil ek jou styf vas hou

Want ek is hier vir jou

Ja, ek is hier vir jou

Vee al jou trane af

Want ek is lief vir jou

 

Want ek is hier vir jou

Ja, ek is hier vir jou

As die donker so woed

Wil ek jou styf vas hou

Want ek is hier vir jou

Ja, ek is hier vir jou

Vee al jou trane af

Want ek is lief vir jou

 

Ja, vee al jou trane af

Want ek is hier vir jou

 

Composer: N. PRESNIK/AFR: P. D. NAUDE (MEDITERRANO MEDIA GMBH)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page