top of page
Standard Version - Hoed My As Ek My Gaan Neerle (Liedboek 565) (Key: OR Fmaj)

Standard Version - Hoed My As Ek My Gaan Neerle (Liedboek 565) (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-00977
$12.95Price

Title: Hoed My As Ek My Gaan Neerlê (Hoed My As Ek My Gaan Neerle) (Liedboek 565)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Teks: Leg mij om te slapen neder – Afrikaanse weeragwe GG Cillié 1950. Melodie: Magaliesburgse Aandlied.
Lyrics: Yes

 

Hoed my as ek my gaan neerlê

Grote God, wat altyd waak

O, beskerm my deur u Almag

As die kwade my genaak

 

O, vergeef my al my sondes

Dan lê ek my hofie neer

Dood of hel sal ek nie vrees nie

Want U is my Rotssteen, Heer

 

Neem my ouers en my vriende

In bewaring hierdie nag

Môre dank ons U vir goedheid

Gawe van 'n nuwe dag

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page