top of page
Bobby van Jaarsveld & Carike Keuzenkamp - Hoeka Toeka (Key: OR Amaj)

Bobby van Jaarsveld & Carike Keuzenkamp - Hoeka Toeka (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-00175
$12.95Price

Title: Hoeka Toeka (Carike Keuzenkamp Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bobby van Jaarsveld & Carike Keuzenkamp from “Liefling: Die Movie”

Genre: South African; Pop; Duet; Movie, Musical & Soundtrack

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Amaj

Backing vocals: No

More info: Liefling: Die Movie, vrygestel op 19 November 2010, is 'n grootskerm Afrikaanse musiekblyspel (musical) rolprent. Bobby van Jaarsveld en Lika Berning vertolk die hoofrolle en Brian Webber is die regisseur. Hierdie liedjie kom voor op die album se klankbaan (soundtrack).

Lyrics: Yes

 

Hoeka Toeka ja ja

En jou stem is in my ore

Hoeka Toeka ja ja

En jou lied in my hart

Op die rug van jou ysterperd

Op die rug van die more

Hoeka Toeka ja ja

Kom jou liefde my haal

 

Hoeka Toeka ja ja

Soos die môre wind op die water

Het jou beeld voor my oë gewaai

My liefde verraai

Hoeka Toeka ja ja

En jou stem is in my ore

Hoeka toeka ja ja

En jou lied in my hart

 

As die aandster saans laat

By my venster met my praat

Dan verlang ek weer na jou

As die sonop aan die nag kou

Dan verlang ek nog na jou

En dan voel ek hoe jou liefde in my are brand

 

Hoeka Toeka ja ja

En jou stem is in my ore

Hoeka Toeka ja ja

En jou lied in my hart

Op die rug van jou ysterperd

Op die rug van die more

Hoeka Toeka ja ja

Kom jou liefde my haal

 

As die aandster saans laat

By my venster met my praat

Dan verlang ek weer na jou

As die sonop aan die nag kou

Dan verlang ek nog na jou

En dan voel ek hoe jou liefde in my are brand

 

Jou liefde in…. my are……

 

Hoeka Toeka ja ja

Soos die môre wind op die water

Het jou beeld voor my oë gewaai

En my liefde verraai

Hoeka Toeka ja ja

En jou stem is in my ore

Hoeka toeka ja ja

En jou lied in my hart

 

Hoeka Toeka ja ja

En jou stem is in my ore

Hoeka Toeka ja ja

En jou lied in my hart

Op die rug van jou ysterperd

Op die rug van die more

Hoeka Toeka ja ja

Kom jou liefde my haal……

 

Hoeka Toeka ja ja

 

Composer: ANTON GOOSEN (A.G. MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page