Jak de Priester - Hoener Met Die Rooi Skoene (Key: OR Dmaj)
Title: Hoener Met Die Rooi Skoene (Vir Die Fliek)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jak de Priester from 'Hoener Met Die Rooi Skoene'
Genre: South African; Jazz, Swing & Big Band; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Jak de Priester het die temalied vir die Koos Roets-film, Hoener Met Die Rooi Skoene, geskryf en opgeneem.
Lyrics: Yes
Daar's 'n plattelandse dorpie, in die hemelmooi Karoo
Daar in Klaarstroom, woon daar sout op hierdie aarde
En soos almal in die heelal, het hulle dag tot dag bestaan
Hier's ons veilig, hier's ons bly, en hier vergaan
'n Klein-dorpie sindroom word 'n klein-dorpie se droom
Almal droom van liefde en van vrede
Vrede hier op aarde sê die Dominee gereeld
Maar wie's daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi skoene aan?
En almal kom van ver af, om die ding te bekyk
Op almal se lippe is dieselfde vraag
Wat het geword van daai man se lyf?
Wie is hy?...Hoe lyk hy?...Is hy vas of is hy vry?
Hoe lyk daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi skoene aan?
Daar's 'n kinkel in die kabel, daar's 'n neus in 'n man se slaai
Al die mure hier het ore, wat jy insit sal jy maai
Wat lê agter die berge, is daar spoke in die straat?
Maar wie's daai hoener met die rooi skoene aan?
Onnie, die ontvangsdame, praat soos 'n pappegaai
Ja, geen wonder daar's 'n voël ook op kantoor
Napoleon hou alles dop, oor die baas kan soen, en 'n moord kan flop
Maar wie's daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi skoene aan?
En almal kom van ver af, om die ding te bekyk
Op almal se lippe is dieselfde vraag
Wat het geword van daai man se lyf?
Wie is hy?...Hoe lyk hy?...Is hy vas of is hy vry?
Hoe lyk daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi skoene aan?
Kaptein Hendrik Greyling, Cecilia de Waal
Roxy Roos is besig, was dit 'n spook of was sy kaal?
Miskien het Conradie, konstabel bietjie mens
Maar wie's daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi skoene aan?
En almal kom van ver af, om die ding te bekyk
Op almal se lippe is dieselfde vraag
Wat het geword van daai man se lyf?
Wie is hy?...Hoe lyk hy?...Is hy vas of is hy vry?
Hoe lyk daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi skoene aan?
Wie's daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi?
Wie's daai hoener met die rooi skoene aan?
Composer: JAK DE PRIESTER