top of page
Elandre - Honderd Duisend Maal (Key: OR Cmaj)

Elandre - Honderd Duisend Maal (Key: OR Cmaj)

SKU: CO-OR-NB-00119
$12.95Price

Title: Honderd Duisend Maal

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Elandré Schwartz (Elandre)

Genre: South African;  Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Cmaj

Backing vocals: No

More info: Elandré Schwartz is 'n Suid-Afrikaanse musikant. Elandré het bekendheid gewerf na hy ‘n video van sy vertolking van "Tougher than the Rest" van Bruce Springsteen op sosiale media gelaai het. Sy debuutalbum Kleindorpdromer is op 1 September 2017 vrygestel.

Lyrics: Yes

 

Sal jy my kussing deel

Liggies sag hier met my hare speel

Tot ek wegkwyn in die nag

En wegkruip vir jakkalse wat wag

 

Sal jy my koffie maak

Drie jaar lank hier op ‘n ou klipplaat

Hier maak mense bymekaar

En jy's soos ‘n rookwolk, wat saggies my hartklop bedaar

 

Maar storms kom en gaan

As jy warm teen my staan

Jy het my hart verslaan

Een honderd duisend maal

 

Sal jy my sonlig raak

En my skuiling as die lig swart raak

Sal jy in tellings vir my sê

Ek is alles wat jy in die wêreld wil hê

 

Sal jy staan vyf voet vier

In die kamplig wat jou oë versier

Hoe kan mens liefde leen

Sonder wonder is jy die een

Hou my vas hier kom die reën

 

Maar storms kom en gaan

As jy warm teen my staan

Jy het my hart verslaan

Een honderd duisend maal

 

Een honderd duisend

Een honderd duisend

Een honderd duisend maal

 

Een honderd duisend

Een honderd duisend

Een honderd duisend maal

 

Maar storms kom en gaan

As jy warm teen my staan

Jy het my hart verslaan

Een honderd duisend maal

 

Composer: ELANDRE SCHWARTZ/ADOLF VORSTER/DIRK VAN NIEKERK (KVN MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page