Amanda Strydom - Hoor Hoe Brom Die Wind (Key: OR Amin)
Title: Hoor Hoe Brom Die Wind
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Amanda Strydom
Genre: South African; Pop; Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Amin
Backing vocals: No
More info: Amanda Strydom is by uitstek Afrikaanse musiek se prinses van kabaret. Van haar kabaret-aanbiedings is Dietrich, Kabaret, State of the Heart, Vrou voor 'n spieël en Diva. Sy komponeer en speel ook toneel. Van haar treffers sluit in “Ek loop die pad”, “Papa” en “Vrou by die spieël”.
Lyrics: Yes
Hoor hoe brom die wind om die huis vanaand
Hoor hoe brom die wind om die huis
Daar’s varkies in die bone
Ons slaap trippe trappe tone
Hoor hoe brom die wind om ons huis
Hoor hoe blaas die wolf om die hek vanaand
Hoor hoe blaas die wolf by die hek
Jakkals nooi vir gansie – kom eet vannaand by my
Hoor hoe blaas die wolf by die hek
Ek kan rock in my taal
Ek maak amok in my taal
Ek kan skok in my taal
Ek kan rock in my taal
Hoor hoe brul die leeu langs die bed vanaand
Hoor hoe brul die leeu langs die bed
Skilpad wen vir hasie – geen treine by die stasie
Hoor hoe brul die leeu langs die bed
Ek kan rock in my taal
Ek maak amok in my taal
Ek kan skok in my taal
Ek kan rock in my taal
Voel hoe beef die grond waar ons huisie staan
Voel hoe beef die grond waar ons staan
Daar’s ‘n apie op ‘n stokkie voor my ma se agterdeur
Voel hoe beef die grond waar ons staan
Ek kan rock in my taal
Ek maak amok in my taal
Ek kan skok in my taal
Ek kan rock in my taal
My asem gly deur my taal
Ek word verlei deur my taal
En ek kan vry in my taal
Ek kan rock in my taal
Ek maak lawaai in my taal
Ek word so kwaai in my taal
Ek kan jou braai in my taal
En ek kan rock in my taal
Composer: A. STRYDOM/DIDI KRIEL (JNS MUSIEK)