top of page
Rina Hugo - Hoor Jy My Stem (Key: OR F#maj - BV)

Rina Hugo - Hoor Jy My Stem (Key: OR F#maj - BV)

SKU: CH-OR-BV-00722
$12.95Price

Title: Hoor Jy My Stem

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Rina Hugo
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Opera & Popera
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR F#maj
Backing vocals: Yes
More info: Rina Hugo is bekend vir haar ryk, suiwer sopraan stem. Sy het deur die jare verskeie toekennings ontvang, produksies aangebied en albums op die mark vrygestel. Van haar treffers is “Ek sien vandag die son weer skyn”, “Troepie Doepie”, “Shalalie-shalala” (saam met Gé Korsten), “Jerusalem” en “Kyk na die son”.
Lyrics: Yes

 

Hoor jy my stem oor die see

Dit klink so ver oor die water

Dit het die klank van die wind wat waai

dit het die kleur van verlang

 

Ek roep uit oor die see

Ek's so alleen - sê my waarom

Hoor jy my stem roep na jou

Hoor jy my vra - waar is jy nou

 

Hier waar ek staan voel ek naby jou

Hier het jy my teen jou vas gehou

Hier lê die spore van ons saamwees

Nou het die see dit weggevee

 

Ek roep uit oor die see

Ek's so alleen - sê my waarom

Hoor jy my stem roep na jou

Hoor jy my vra - waar is jy nou

 

Hoor jy my stem roep na jou

Hoor jy my vra - waar is jy nou

 

Composer: SHUMAN/RODA-GIL/R. HUGO (CHAPPELL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page