top of page
Juan Boucher - Hou Daai Smile (Key: OR Bbmaj)

Juan Boucher - Hou Daai Smile (Key: OR Bbmaj)

SKU: CH-OR-NB-00007
$12.95Price

Title: Hou Daai Smile

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juan Boucher

Genre: Pop & Pop Rock; South African

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bbmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Gooi jou issues op die stoep

Los jou backchat by die deur

Want die huisie wat ons het

Is net heeltemal te klein

Vir jou houding en jou treur

 

Laat die aand se liggies skyn

Laat al die kwaad in jou verdwyn

Want ek weet eks' bietjie stout

En ek maak jou soms benoud

Jy's die mooiste ding vir my

 

Hou jy daai smile vir my

Laat ek vinnig gou 'n foto kry

Los net alles wat jy doen

Ek belowe jou 'n soen

Hou jy daai smile vir my

En jy praat jou mond verby

Want jy sê jy's baie lief vir my

Met jou pajama pakkie aan

Lyk jy so oulik waar jy staan

Hou jy daai smile vir my

Hou jy daai smile vir my

 

Ek weet my vriende maak jou kwaad

En jou vriendinne wat my haat

Maar ek gee nie om oor dit

Hulle het nie wat ons het

Ek geniet jou meer en meer

 

Ai, my bokka jy's so kwaai

Ek sien die storm om jou draai

Maar ek weet wat ek moet doen

Om jou lippe net te soen

Om jou hartjie sag te kry

 

Hou jy daai smile vir my

Laat ek vinnig gou 'n foto kry

Los net alles wat jy doen

Ek belowe jou 'n soen

Hou jy daai smile vir my

En jy praat jou mond verby

Want jy sê jy's baie lief vir my

Met jou pajama pakkie aan

Lyk jy so oulik waar jy staan

Hou jy daai smile vir my

Hou jy daai smile vir my

 

Jy weet ek is 'n dromer

As jy smile dan is dit somer

In my hart hou ek die sente

Vir die blomme in die lente vir jou

 

En ek gee 'n bossie blomme

En jy weet my kop maak sommer

En jy wys 'n stel wittes

En jy tart my met 'n Colgate smile

Hou jy daai smile vir my

 

Hou jy daai smile vir my

Laat ek vinnig gou 'n foto kry

Los net alles wat jy doen

Ek belowe jou 'n soen

Hou jy daai smile vir my

 

Hou jy daai smile vir my

Laat ek vinnig gou 'n foto kry

Los net alles wat jy doen

Ek belowe jou 'n soen

Hou jy daai smile vir my

En jy praat jou mond verby

Want jy sê jy's baie lief vir my

Met jou pajama pakkie aan

Lyk jy so oulik waar jy staan

Hou jy daai smile vir my

Hou jy daai smile vir my

Hou jy daai smile vir my

 

Composer: JUAN BOUCHER/ANTON MYBURGH/ANDREW ROOS (ANTON MYBURG SONGS/VONK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page