top of page
Irene-Louise van Wyk - Hou Jou Hande Van My Lyf Af (Key: OR Dmaj)

Irene-Louise van Wyk - Hou Jou Hande Van My Lyf Af (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-00965
$12.95Price

Title: Hou Jou Hande Van My Lyf Af

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Irene-Louise van Wyk feat. Early B
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Hip-Hop & Rap
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek wens jy was bereid

Maar jy loop nou agteruit

Sit jouself op silent

Of delete hierdie moontlikheid

Ek weet, ek weet jy wil my net nie hoor

Jy gaan val en dit als verloor

Sit jouself op silent

Want jy maak net moeilikheid

 

Jy vra vir my of kan jy aan my raak

Jy sê jou hande gaan nou magic maak

 

Maar hou jou hande van my lyf af

Gaan jy my date of is jy net laf

Jy kom in vir n soen en 'n druk maar wat jy kry is n high five

Hou jou hande van my lyf af

Ons kan nie date nie jy is so laf

Hou op maak asof jy my ken

En ek rol my oë met n high five

 

Al wat jy kry is 'n high five

Al wat jy kry is 'n high five

Al wat jy kry is 'n high five

Al wat jy kry is 'n high five

 

Ek wens jy kon net sien

Dat jy my nie verdien

Hier is net plek vir 2 en ek tel 3

Ek wens jy kon verstaan

Dat hierdie nêrens gaan

Sit jouself op silent

Want jy maak net moeilikheid

 

Jy vra vir my of kan jy aan my raak

Jy sê jou hande gaan nou magic maak

 

Maar hou jou hande van my lyf af

Gaan jy my date of is jy net laf

Jy kom in vir n soen en 'n druk maar wat jy kry is n high five

Hou jou hande van my lyf af

Ons kan nie date nie jy is so laf

Hou op maak asof jy my ken

En ek rol my oë met n high five

 

Hou jou hande van my lyf af

Ons kan nie date nie jy is so laf

Hou op maak asof jy my ken

En ek rol my oë met n high five

 

Hahaha nee ok, jou high fives is te tnjah is reg

Ek sien jy rol jou oë ooh ek sien jy smaak dit neh

Nou pappa ek is baie competitive ek target net

Ek weet jy wil my nie soen nie, jy speel hard to get

Maar is oraait man ek hou mos van 'n challenge

Hey nou jou high five

Hou ek jou hand en ek like dit

Jy kan net gaan staan op SA's got talent en niks doen nie

Glo my girl jy wen dit

Dammit, Irene moet nou nie so is nie

Hoor gou hier ek smaak jou duk stukke

Ek heti meer woorde nie

Om alles op te som wil ek net wys

Ek smaak jou stukkend kom ons raak gekys are you wys

 

Aaah, jy onthou jy toe jy hierdie kant toe geloop het

Yes, nou draai vir my lekker om

En dan loop jy weer anderkant toe

Great Baai...

 

Lalalalala...

 

Jy kom in vir n soen en n druk maar wat jy kry is n high five

Hou jou hande van my lyf af

Ons kan nie date nie jy is so laf

Hou op maak asof jy my ken

Ek rol my oë met n high five

Hou op maak asof jy my ken

Ek rol my oë met n high five

 

Composer: ROUX CLOETE/WILLIAM LOOTS/EARLY B (UNIVERSAL MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page