top of page
Standard Version - Hou Oor My Vannag U Hande (Liedboek 566) (Key: OR Fmaj)

Standard Version - Hou Oor My Vannag U Hande (Liedboek 566) (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-00976
$12.95Price

Title: Hou Oor My Vannag U Hande (Liedboek 566)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Teks: Leg mij om te slapen neder. Afrikaanse weergawe: GG Cillié 1950; Gewysig: Attie van der Colf 1984/1989. Melodie: Magaliesburgse Aandlied.
Lyrics: Yes

 

Hou oor my vannag U hande

Grote God wat altyd waak

Laat my rus in U beskerming

As dit skemer om my raak

 

O vergeef my al my sondes

Maak my hart opnuut weer skoon

Dan sale k geen onheil vrees nie

Dan sal vrede in my woon

 

Neem ons huis, ons vriende, almal

In bewaring deur die nag

Môre dank ons U vir goedheid

Gawe van ‘n nuwe dag

 

 

Hou oor my vannag U hande

Grote God wat altyd waak

Laat my rus in U beskerming

As dit skemer om my raak

 

O vergeef my al my sondes

Maak my hart opnuut weer skoon

Dan sale k geen onheil vrees nie

Dan sal vrede in my woon

 

Neem ons huis, ons vriende, almal

In bewaring deur die nag

Môre dank ons U vir goedheid

Gawe van ‘n nuwe dag

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page