Prophet - Houtkruis (Key: OR Amaj)
Title: Houtkruis
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Prophet
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
O, daar was 'n houtkruis
Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja, daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing
Ek onthou vir Dawid
Voor die ark het hy gedans en juig
Na die kruis van Jesus
Hoe sal ons kan hande vou en swyg
Want daar was 'n houtkruis
Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja, daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing
Wie sal my kan stilmaak
Wie sal my kitaar se snaar afbreek
Wie sal my kan doodmaak
As my voet in dans wil los wil breek
Daar was 'n houtkruis
Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja, daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing
Ek vra nie hoe jy voel nie
As gevoelens hoegenaamd besluite raak
Dan was daar nooit die pyn nie
Toe spykers deur die bloed daardie houtkruis kraak
O, daar was 'n houtkruis
Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja, daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing
O, daar was 'n houtkruis
Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing
Composer: K. VAN DER MERWE (MAR GOSPEL)