Hugo - Jantjie Pieterse (Key: OR Dmaj)
Title: Jantjie Pieterse
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Hugo
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Kan ek jou vertel
Van die storie van my pel
Hy’s die middelkind van drie
Waar hy bly is daar nie teerpad nie
Hy ken van grondpad loop
Na die padstal vir hul brood
Van melk haal by die boer
As hy sy hout aan hom verkoop
Jantjie Pieterse my pel
Van die platteland
Hy ry met die donkie
Om sy sussie by die skool te haal
Jantjie Pieterse in eenvoud
Voer jy jou bestaan
Ek kyk na jou en ek wonder
Waaroor die lewe gaan
Kameraadskap, liefde en vertroue
Vind ek in jou Jantjie
Jy wat weet van swaarkry
As die wintermaande nader kruip
Ouboet vry die meisies
Maar jy moet by die huis wees
Om na jou ma te kyk
Omdat jou pa net daar
In gees kan wees
Jantjie Pieterse my pel
Van die platteland
Hy ry met die donkie
Om sy sussie by die skool te haal
Jantjie Pieterse in eenvoud
Voer jy jou bestaan
Ek kyk na jou en ek wonder
Waaroor die lewe gaan
Dan staan ek by myself en kyk
Watter lewe maak mens ryk
Een van tyd en geld
Of dalk die een
Van Jantjie in die veld
Jantjie Pieterse my pel
Van die platteland
Hy ry met die donkie
Om sy sussie by die skool te haal
Jantjie Pieterse in eenvoud
Voer jy jou bestaan
Ek kyk na jou en ek wonder
Waaroor die lewe gaan
Jantjie Pieterse my pel
Van die platteland
Hy ry met die donkie
Om sy sussie by die skool te haal
Jantjie Pieterse in eenvoud
Voer jy jou bestaan
Ek kyk na jou en ek weet nou
Waaroor die lewe gaan
Composer: JANITA BURMEISTER (BRAKMUSIEK)