top of page
Bok van Blerk - Huil Soos 'n Man (Key: OR Emaj)

Bok van Blerk - Huil Soos 'n Man (Key: OR Emaj)

SKU: CO-OR-NB-00529
$12.95Price

Title: Huil Soos 'n Man

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Bok van Blerk is gebore op 30 Maart 1978, en het in Pretoria grootgeword. In 2006 het Bok sy eerste album, Jy Praat Nog Steeds My Taal vrygestel. Hierdie liedjie kom voor op sy album, Steek Die Vure Aan assok die 'As Jy Sing' rolprent klankbaan.
Lyrics: Yes

 

As die dice dalk teen jou rol

As die dice dalk teen jou rol

En die valpen jou laat hol

En die valpen jou laat hol

Proe die stof kom in jou mond

Proe die stof kom in jou mond

Ploeg die grond en blus die lont

Ploeg die grond en blus die lont

 

En as jy op jou knieë val

En jy voel jy nie meer kan

Huil soos 'n man

 

Cowboy huil nie voor sy perd

Cowboy huil nie voor sy perd

Wat maak dit die moeite werd

Wat maak dit die moeite werd

'n Nerf af wond tot op die skeen

'n Nerf af wond tot op die skeen

Splinterbreuk gebreekte been

Splinterbreuk gebreekte been

 

En as jy onder water hyg

En na jou laaste asem swyg

Huil soos 'n man

 

En as die trane, die trane, die trane brand

En jou moed wil sink en jy's ver van die land

En as jou skete, jou skete, jou druk teen die sand

Hou net moed, sluk die bloed

Staan net op as jy kan

Huil soos 'n man

 

As die olifant baklei

As die olifant baklei

Is dit die gras wat swaarste kry

Is dit die gras wat swaarste kry

Al jou osse ingespan

Al jou osse ingespan

Rantsoen leeg geen waterkan

Rantsoen leeg geen waterkan

 

Met jou hande vasgeboei

Moet jy nou met jou woorde stoei

Huil soos 'n man

 

En as die trane, die trane, die trane brand

En jou moed wil sink en jy's ver van die land

En as jou skete, jou skete, jou druk teen die sand

Hou net moed, sluk die bloed

Staan net op as jy kan

Huil soos 'n man

 

TUSSENSPEL

 

En as die trane, die trane, die trane brand

En jou moed wil sink en jy's ver van die land

En as jou skete, jou skete, jou druk teen die sand

Hou net moed, sluk die bloed

Staan net op as jy kan

Huil soos 'n man

Huil soos 'n man

Huil soos 'n man

 

Composer: JOHAN VORSTER/BOK VAN BLERK/HANNA GROBLER (JOHAN VOSTER SONGS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page