Tarryn Lamb - Iemand In Die Niemand (Key: OR Dmaj)
Title: Iemand In Die Niemand
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Tarryn Lamb
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Jy's die hoor, in die behoort by jou
Jy's die arm, in die warm hou
Jy voltooi my woorde
Die oor in my akkoorde
Hou aan moet nie ophou daar nie
As jy ooit in my twyfel sal ek weer vir jou sê
Dat jy 'n deel in my het
Vat my, breek my
Gooi my neer
Ek sal weer opstaan
Jy's die een wie my weer optel en laat aangaan
As ek nie regop kan staan nie gryp jy my
En jy sal my nooit laat gaan nie
Hou my vas
En jy sit die iemand in die niemand
Wie ek was
Jy's die aarde, in die waardevol
Jy's die ewig, in die stewig hou
Ja, jy voltooi my woorde
Die oor in my akkoorde
Hou aan moet nie ophou daar nie
As jy ooit in my twyfel sal ek weer vir jou sê
Dat jy 'n deel in my het
Vat my, breek my
Gooi my neer
Ek sal weer opstaan
Jy's die een wie my weer optel en laat aangaan
As ek nie regop kan staan nie gryp jy my
En jy sal my nooit laat gaan nie
Hou my vas
En jy sit die iemand in die niemand
Wie ek was
Wie ek was
Jy is die uur in hierdie vuur wat brand vir jou
En jy is die roos in elke troos wat my gelukkig hou
Vat my, breek my
Gooi my neer
Ek sal weer opstaan
Jy's die een wie my weer optel en laat aangaan
As ek nie regop kan staan nie gryp jy my
En jy sal my nooit laat gaan nie
Hou my vas
En jy sit die iemand in die niemand
Wie ek was
Composer: JOHAN OBERHOLZER (COLESKE ARTISTS)