Imagine - U Alleen Is God (Key: OR Amaj)
Title: U Alleen Is God
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Imagine
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: 'Imagine' with members Raymond Cilliers, Leon Ferreira, Mervis & Freddie Wessels formed in 2005.
Lyrics: Yes
U alleen is God
U alleen is goed
U alleen is God
U alleen gee moed
U gee ons lewe, vreugde en vrede
U is ons hoop
U is ons krag
U alleen is God
U alleen is goed
U alleen is God (U alleen)
U alleen gee moed ( U gee moed)
U gee ons lewe, vreugde en vrede
U is ons hoop (U is ons hoop)
U is ons krag
Laat wees ons U hande en voete
Dat ander kan leer van U goedheid
Dat mense kan sien dis goed om die Here te dien
Kom leef in ons harte en woorde
Dat ons kan vertel van U grootheid
Van U majesteit en U heerlikhied my Heer
U alleen is God
U alleen is goed
U alleen is God
U alleen gee moed
U gee ons lewe, vreugde en vrede
U is ons hoop
U is ons krag
Laat wees ons U hande (Laat wees ons U hande en voete)
(Dat ander kan leer van U goedheid)
Ons wil U hart ken
(Dat mense kan sien) Dat mense kan sien
(Dis goed om die Here te dien) Dis goed om die Here te dien
(Kom leef in ons harte en woorde) In ons harte en woorde
(Dat ons kan vertel van U grootheid) Vertel van Sy goedheid vertel van Sy grootheid
(Van U majesteit) U majesteit (en U heerlikhied my Heer) U is ons Heer
Van U majesteit en heerlikheid my Heer
Composer: DANNY ANTILL/J.L. VENTER (BRETTIAN PUB)