top of page
Innes en Franna - Hier's My Hand (Key: OR Gmaj)

Innes en Franna - Hier's My Hand (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-02266
$12.95Price

Title: Hier's My Hand (Christa Steyn Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Innes en Franna
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Leef jy in vrede, of is jy vol haat

Ken jy die weelde as vreemdes vriende raak

Leef jy in 'n droom waar jy alleen bestaan

En is jy een van vele, wat neem en wat meer vra

 

Kyk net verby jou, daar is soveel seer

Soms is daar wanhoop en niemand wat help keer nie

Deel jou vrybestaan, jou skadus deel jou seer

En sy steek jou hande uit, gee jouself nog meer

Hier's my hand

 

Neem my hand my vriend, deel my lewe

Deel die son, deel die lig waarvoor ons vra

Neem my hand my vriend, deel met my al die vrede

Wat elkeen van ons in ons dra

 

Ken jy die rykdom, as liefde praat

Voel jy die deernis, as eenvoud aan jou raak

Kyk na die hoogtes, en glo waaraan jy bou

Reik na die lig daarbo, daar's plek vir my en jou

En hier's my hand

 

Neem my hand my vriend, deel my lewe

Deel die son, deel die lig waarvoor ons vra

Neem my hand my vriend, deel met my al die vrede

Wat elkeen van ons in ons dra

 

TUSSENSPEL

 

Neem my hand my vriend, deel my lewe

Deel die son, deel die lig waarvoor ons vra

Neem my hand my vriend, deel met my al die vrede

Wat elkeen van ons in ons dra

 

Composer: CHRISTA STEYN (MACVILLA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page