Irene-Louise van Wyk - Maak 'n Plan (Key: OR Dmaj)
Title: Maak 'n Plan
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Irene-Louise van Wyk
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Kom ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ja, ons maak dat ons daarn'toe gaan
Jy kan nie meer so sit en die tyd aftel nie
Ietsie moet gebeur wat nie teleurstel nie
Sal 'n plan moet maak,
Jy gaan van jou kop af raak
Jy kan mos nie dae nie so weg wil wens nie
Daar kan mos nie nêrens 'n makietie wees nie
Sal 'n plan moet maak
Jy gaan van jou kop af raak
So wat's die plan vanaand?
Dit gaan lekker raak
Vat haar Pappie swaai haar
Soos 'n sakkie suiker
Draai haar laat haar ore sing
Vat hom Mammie knak hom
Tot hy meer nie kan nie
Beweeg hom dat sy brieke breek
Kom ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ons maak dat ons daarn'toe gaan
Ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ja, ons maak dat ons daarn'toe gaan
Niks lekkerder om so impulsief te wees nie
Ons kan mos nie môre eers begin te leef nie
Sal 'n plan moet maak
Jy gaan van jou kop af raak
So wat's die plan vanaand?
Dit gaan lekker raak
Vat haar Pappie swaai haar
Soos 'n sakkie suiker
Draai haar laat haar ore sing
Vat hom Mammie knak hom
Tot hy meer nie kan nie
Beweeg hom dat sy brieke breek
Kom ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ons maak dat ons daarn'toe gaan
Ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ja, ons maak dat ons daarn'toe gaan
Jou planne maak weer jou regterhand wakker
Dis lekker hier saam met jou
Al raak jy al hoe makker en hou my net wakker
Dis lekker hier saam met jou
As jy by planne bly
Gaan jy lekker kry
Vat haar Pappie swaai haar
Soos 'n sakkie suiker
Draai haar laat haar ore sing
Vat hom Mammie knak hom
Tot hy meer nie kan nie
Beweeg hom dat sy brieke breek
Vat haar Pappie swaai haar
Soos 'n sakkie suiker
Draai haar laat haar ore sing
Vat hom Mammie knak hom
Tot hy meer nie kan nie
Beweeg hom dat sy brieke breek
Kom ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ons maak dat ons daarn'toe gaan
Ons maak 'n, maak 'n, maak 'n plan
Ja, ons maak dat ons daarn'toe gaan
Composer: DIRK VAN NIEKERK/ROUX CLOETE