top of page
Irene-Louise van Wyk - Reguit Dans (Key: OR F#maj)

Irene-Louise van Wyk - Reguit Dans (Key: OR F#maj)

SKU: RI-OR-NB-03209
$12.95Price

Title: Reguit Dans

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Irene-Louise van Wyk
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2020s

Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Elke pad wat is of was het ook draaie

Elke tree wat ek kan gee oor jou paaie

Sal my reguit lei na jou, jou

Ritme trek my in

 

Deur die nag en dag

Oor die hoog en laag

In die rondte

Wil saam jou dans om elke draai

Wat die lewe swaai in ons rigting

Ek sal reguit dans net na jou, jou

Ek sal reguit dans net na jou, jou

Ek sal reguit dans net na jou

 

Toe of oop

Geen sirkels loop in een rigting

Selfs apart, bly hierdie pad my ontvlugting

Wat ek reguit dans na jou, jou

Met my maak meer sin

 

Deur die nag en dag

Oor die hoog en laag

In die rondte

Wil saam jou dans om elke draai

Wat die lewe swaai in ons rigting

Ek sal reguit dans net na jou, jou

Ek sal reguit dans net na jou, jou

Ek sal reguit dans net na jou

 

Sal reguit draai

Reguit swaai

In die rigting

Sal ek by kan hou

By kan hou, by jou

Ek weet ek sal

 

Oh, oh

Ek sal reguit dans net na jou

 

Deur die nag en dag

Oor die hoog en laag

In die rondte

Wil saam jou dans om elke draai

Wat die lewe swaai in ons rigting

 

Ek sal reguit dans net na jou, jou

Ek sal reguit dans net na jou, jou

Ek sal reguit dans net na jou

Ek sal reguit dans net na jou

 

Composer: EMIL PAUL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page