Jacques de Coning - Afrikaans My Trots Keurspel 1 (Key: OR Dmaj)
Title: Afrikaans My Trots Keurspel 1
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jacques de Coning
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Medley/Mashup
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
DIE OUKRAALLIEDJIE
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolienjie
Sing ons die oukraalliedjie saam
Sing ons van waterstrome
Slange in olienhoutbome
En ‘n ribbok wat daar teen die randjie staan
Ons sing, ons speel
Van die oukraal wat ons nooit nie sal verveel, sal verveel
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolienjie
Sing ons die oukraalliedjie saam
Ons sing, ons speel
Van die oukraal wat ons nooit nie sal verveel, sal verveel
Jy met jou mandolientjie
Ek met my bandolienjie
Sing ons die oukraalliedjie saam
TROMPIE
Trompie en die Boksombende
Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brakTrompie en die Boksombende
Met ingeduikte skoene en ‘n kettie in die sak
Met ingeduikte skoene en ‘n kettie in die sak
KAN 'N MAN DAN NIE
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie
Meer groter visse vang nie
Kan, kan 'n man dan nie
Meer groter visse vang nie
Kan, kan 'n man dan nie
Kan, kan 'n man dan nie
GANSBAAI
Wie maak vir Gansbaai lekker
Wie maak vir Gansbaai lekker
Wie maak, ja wie
Wie maak, ja wie
Wie maak vir Gansbaai lekker
Wie maak vir Gansbaai lekker
Wie maak vir Gansbaai lekker
Wie maak, ja wie
Wie maak, ja wie
Wie maak vir Gansbaai lekker
SO RY DIE TREIN
So ry die trein
So ry die trein
Die Kimberley se trein
So ry die trein
So ry die trein
Die Kimberley se trein
Hoor daar hoe stoom hy
Stoom hy, stoom hy
Hoor daar hoe stoom hy
Kimberley se trein
So ry die trein
So ry die trein
Die Kimberley se trein
So ry die trein
So ry die trein
Die Kimberley se trein
GANSBAAI
Maar wie maak vir Gansbaai lekker
Wie maak vir Gansbaai lekker
Wie maak, ja wie
Wie maak, ja wie
Wie maak vir Gansbaai lekker
DUITSWESWALS
Duitswes is lekker
Duitswes is goed
Duitswes is vol van die boertjies se bloed
Al trek ons sonder water
Al trek ons sonder kos
Dan weet ons die Boertjies die gaan ons verlos
Dans met die rooirok
Die hartlam van my
Dis die rooirok
Dis die mooi rok
Dis die rooirok wat swaai
Dawid de Lange se orkes
Haai-Haai
Dis die mooi rok
Dis die rooirok
Dis die mooi rok wat swaai
DIS JULLE WAT DIE WIND
Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai
Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai
Dis 'n onderbaadjie dis 'n bobaadjie
Dis 'n onderstebo baadjie
Dis 'n onderbaadjie dis 'n bobaadjie
Dis 'n onderstebo baadjie
Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai
Dis julle wat die wind, dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai
Dis 'n onderbaadjie dis 'n bobaadjie
Dis 'n onderstebo baadjie
Dis 'n onderbaadjie dis 'n bobaadjie
Dis 'n onderstebo baadjie
MôRE OOMPIE MôRE TANNIE
Môre Oompie, môre Tannie, waar is Sannie dan
Sannie het gaan water haal daar onder by die dam
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
BOESMANLAND
O, Boesmanland vat my hand
Lei my oor die Rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand
Boesmanland vat my hand
Lei my oor die Rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand
LEKKER OU JAN
Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)
Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)
Dis 'n lekker ou Jan, Jan, Jan, Jan
Jou dierbare ding
Kom hang aan my (Kom hang aan my)
Kom hang aan my (Kom hang aan my)
Kom hang aan my soos die Kaapse heuningby
Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)
Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)
Dis 'n lekker ou Jan, Jan, Jan, Jan
Jou dierbare ding
Ek het jou lief (Ek het jou lief)
Ek het jou lief (Ek het jou lief)
Ek het jou lief soos pap en bully-beef
Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)
Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)
Dis 'n lekker ou Jan, Jan, Jan, Jan
Jou dierbare ding
Composer: TRADITIONAL