top of page
Jacques de Coning - Lekker Plaas Medley (Key: OR Gmaj)

Jacques de Coning - Lekker Plaas Medley (Key: OR Gmaj)

SKU: AN-OR-NB-03469
$12.95Price

Title: Lekker Plaas Medley: Daar's 'n Hoender Wat 'n Eier Nie Kan Lê / Wat Maak My Hoendertjie Voor My Agterdeur / Daar Kom 'n Hoenderhaan / Boude / Daar's 'n Apie Op 'n Stokkie / Pinocchio / Die Kat Kom Weer / Toe Ek Nog Eens 'n Kalfie Was / In Die Oerwoud (In The Jungle)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jacques De Coning
Genre: South African; Medley/Mashup; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

DAAR'S 'N HOENDER WAT 'N EIER NIE KAN LÊ

 

Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê

Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê

Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê

Dis die haan wat op die kerk se toring staan

 

Dis die haan, dis die haan

Dis die haan wat op die kerktoring staan

Dis die haan, dis die haan

Dis die haan wat op die kerk se toring staan

 

WAT MAAK MY HOENDERTJIE VOOR MY AGTERDEUR

 

Wat maak my hoendertjie voor my agterdeur

Hoekom is my hoendertjie se hartjie tog so seer

Gee vir my hoendertjie sewe pitte kos

Dan laat my hoendertjie sewe litte los

 

DAAR KOM 'N HOENDERHAAN

 

Daar kom 'n hoenderhaan

Hy het 'n bloomer aan

Wat sal die ander hoenders sê

Jy's ge-die jy's ge-daai

Jy's ge-collar en ge-tie

Wat sal die ander hoenders sê

 

BOUDE

 

Elke aand droom ek van 'n different boud

Die eerste boud is 'n hoender se boud

Die tweede boud is 'n beeste boud

En die derde boud is Amina se boud

 

O boude, lekker, lekker, lekker, hoederboude

Boude, lekker, lekker, lekker, beesteboude

Die boud wat ry, sal jy, sal jy, sal jy by die water kry

Maar wat jy wil hê is die boud wat langs jou lê

 

DAAR'S 'N APIE OP 'N STOKKIE

 

Daar's 'n apie op 'n stokkie voor my ma se agterdeur

Hy't 'n gaatjie in sy broekie en sy stertjie steek daardeur

O my apie, O my apie

O my apie hou my vas

Maar belowe my net een ding

Hou jou groottoon uit my kas

 

PINOCCHIO

 

Houtkabouter, jy's 'n stouter

Jy laat jou tog so maklik vang

En raak dan altyd vreeslik bang

Jou klein kalant

Pinocchio

 

DIE KAT KOM WEER

 

Maar die kat kom weer en hy wil nie langer wag

Die kat kom weer net die volgende dag

Die kat kom weer glo vir my dis waar

Die anderdag môre was die kat weer daar

 

Hulle sit hom op 'n skip en hul stuur hom na Ceylon

Die skippie was gelaai met 'n 12 duisend ton

Nie ver nie van die land daar het die skip gesink

En al die matrose op die skip het verdrink

 

Maar die kat kom weer en hy wil nie langer wag

Die kat kom weer net die volgende dag

Die kat kom weer glo vir my dis waar

Die anderdag môre was die kat weer daar

 

TOE EK NOG EENS 'N KALFIE WAS

 

Toe ek maar nog 'n kalfie was toe moes ek honger ly

My ma se melk in die boer se glas en oorskiet moes ek kry

Toe ek maar nog 'n kalfie was toe moes ek honger ly

My ma se melk in die boer se glas en oorskiet moes ek kry

 

IN DIE OERWOUD (IN THE JUNGLE)

 

In die oerwoud die grote oerwoud daar slaap die leeus vanaand

In die oerwoud die grote oerwoud daar slaap die leeus vanaand

 

Wee heeheehee weeoh aweem-a-weh

Wee heeheehee weeoh aweem-a-weh

Wee heeheehee weeoh aweem-a-weh

Wee heeheehee weeoh aweem-a-weh

 

Composer: TRADITIONAL/ANTON GOOSEN/K. SVOBODA/F. CUSANO/AFR: MYNIE GROVE/M. VAN RENSBURG/G. WEISS/H. PERETTI/L. CREATORE

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page