top of page
Jak de Priester - Binnelanders (Key: OR C#maj)

Jak de Priester - Binnelanders (Key: OR C#maj)

SKU: FR-OR-NB-01336
$12.95Price

Title: Binnelanders

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jak de Priester
Genre: South African; TV Series, Jingle, Game; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR C#maj
Backing vocals: No
More info: Jak de Priester is 'n Afrikaanse sanger, skrywer en kunstenaar. Jak se loopbaan het begin in 2003 na hy die ATKV Crescendo Kompetisie gewen het, dit het hom die geleentheid gegee om sy eerste album getiteld Sally Williams Nougat op te neem. Hy is ook die skrywer en sanger van die temalied van die bekende Afrikaanse dramareeks Binnelanders.
Lyrics: Yes

 

Buite in die strate

Bars Jakarandas uit hul nate

En alles lyk van ver af so gesond

 

Maar in die gange is dit wit

Is dit blink en baie stil

Almal sluk vandag ‘n bitter pil

Almal sluk vandag ‘n bitter pil

 

En daar’s ‘n engel teen die mure

Wat van alles eintlik weet

Al lyk dit op die oog af

Of jy van die vloere af kan eet

 

En dokter luister nog ‘n keer

Of jy my hartklop wel kan hoor

Iewers het ek my hart op jou verloor

Iewers het ek my hart op jou verloor

 

En hoe kan ‘n vuur uit die woede geblus word?

Hoe kan die liefde hom red uit die dood?

Hoe kan ‘n hart wat al lank al vertrap is

Weer gered word uit die nood?

Hoe kan ‘n tong wat uit lemme gemaak is

Later weer sag word soos ‘n lam?

Hoe kan ‘n bitter pil weer soet wees

As ek jou net een maal kul?

 

En hoe kan ‘n vuur uit die woede geblus word?

Hoe kan die liefde hom red uit die dood?

Hoe kan ‘n hart wat al lank al vertrap is

Weer gered word uit die nood?

Hoe kan ‘n tong wat uit lemme gemaak is

Later weer sag word soos ‘n lam?

Hoe kan ‘n bitter pil weer soet wees

As ek jou net een maal kul?

 

Buite in die strate

Bars Jakarandas uit hul nate

En alles lyk van ver af so gesond

 

Composer: JAK DE PRIESTER/FANIE FOUCHE

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page