top of page
Jak de Priester - Die Liefde Los 'n Spoor (Key: OR Dmaj)

Jak de Priester - Die Liefde Los 'n Spoor (Key: OR Dmaj)

SKU: CH-OR-NB-03136
$12.95Price

Title: Die Liefde Los 'n Spoor
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jak de Priester
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Rock & Soft Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy het vanaand vir my gevra

Met 'n traan in jou oog

Hoekom ek jou nie meer liefhet nie

Soos die dag toe ons ontmoet het

 

Jy het vanaand vir my gesê

Jy kan dit agterkom

Aan hoe ek is en hoe ek jou soen

As ek jou nagsê voor ek gaan slaap

 

Jy het vanaand jou hart uitgehaal

En in jou hande te hou om vir my te wys

En op jou knieë geval

En gepleit om te hoor dat ek jou liefhet

 

En 'n traan het oor jou wang gerol

En die trane het 'n spoor gelos

Soos wat die liefde ook 'n spoor kan los

Ja, die liefde los 'n spoor

En 'n traan het oor jou wang gerol

En die trane het 'n spoor gelos

Soos wat die liefde ook 'n spoor kan los

Ja, die liefde los 'n spoor

 

Ek het vanaand myself gesien

In die water van jou oë

En geskrik toe ek besef het

Dat ek jou afskeep

 

Ek het die dag weer in jou oë gesien

Toe ons die eerste keer mekaar ontmoet het

En hoe nice dit was om velief te wees

Om die liefde te vind

 

En 'n traan het oor jou wang gerol

En die trane het 'n spoor gelos

Soos wat die liefde ook 'n spoor kan los

Ja, die liefde los 'n spoor

En 'n traan het oor jou wang gerol

En die trane het 'n spoor gelos

Soos wat die liefde ook 'n spoor kan los

Ja, die liefde los 'n spoor

 

TUSSENSPEL

 

Want vanaand besef ek weer

Hoe lief ek jou het

Liewer as ooit

Of vergewe my selfsug

So hier is ek nou

Vir die wêreld om te hoor

Ek het jou lief

 

En 'n traan het oor jou wang gerol

En die trane het 'n spoor gelos

Soos wat die liefde ook 'n spoor kan los

Ja, die liefde los 'n spoor

En 'n traan het oor jou wang gerol

 

Composer: JAK DE PRIESTER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page