Jak de Priester & Dr. Victor - Reenboog oor Suid-Afrika (Key: OR Cmaj)
Title: Reënboog oor Suid-Afrika (Reenboog oor Suid-Afrika)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jak de Priester & Dr. Victor
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Want ons dans so lekker, gee my
Want ons eet so lekker, gee my
En ons speel so lekker, gee my
Want ons is so lekker, gee my
Want ons dans so lekker in Suid-Afrika
En ons eet so lekker in Suid-Afrika
Ons speel so lekker in Suid-Afrika
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika
Gee vir my die Vrystaat
Sonder pot-holes in die pad
Gee vir my die Boland
'n Glasie wyn in elke hand
Gee vir my die Suidkus met my voete in die see
Gee vir my 'n tjoppie en 'n koppie rooibostee
Gee vir my die N1 deur die krakende Karoo
Dis beautiful in Beaufort-Wes en die blou lug groet daarbo
Gee vir my die sonskyn en 'n lekker kerkbasaar
Gooi vir my 'n doppie in 'n bar daar op De Aar
Want ons dans so lekker in Suid-Afrika
En ons eet so lekker in Suid-Afrika
Ons speel so lekker in Suid-Afrika
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika
Gee vir 'n kampvuur in die Bosveld sonder sein
Gee vir my 'n Bunny Chow lekker vars uit Mitchell's Plain
Gee vir my weer vrede en Madiba se magic
Gee my as ek somber voel 'n Leon Schuster fliek
Gee my stroopsoet koeksisters, gee my Mrs. Balls
Vat my bo op Tafelberg, Gauteng se shopping malls
Gee my Springbok rugby, gee my roosterkoek
Gee my Gatiep Pieterse wat so uit sy hart uit vloek
Want ons dans so lekker in Suid-Afrika
En ons eet so lekker in Suid-Afrika
Ons speel so lekker in Suid-Afrika
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika
Want ons dans so lekker in Suid-Afrika
En ons eet so lekker in Suid-Afrika
Ons speel so lekker in Suid-Afrika
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika
Gee my 'Orkney Snork Nie'
En 'Kinders van die wind'
Die berge naby Worcester
En die skool daar vir die blind
Gee my Loftus Versveld
Gee my Nuweland
Geen my die Weskus mense
En oesters op die strand
Ons speel so lekker in Suid-Afrika
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika
Want ons dans so lekker in Suid-Afrika
En ons eet so lekker in Suid-Afrika
Ons speel so lekker in Suid-Afrika
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika
Ons speel so lekker in Suid-Afrika
Bring weer daai reënboog oor Suid-Afrika
Composer: JAK DE PRIESTER