Jak de Priester - Hiep-Hiep Hoera Suid-Afrika! (Key: OR Emaj)
Title: Hiep-Hiep Hoera Suid-Afrika! (aka 'Hiep-hiep-hoera Dis Lekker In Suid-Afrika!')
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jak de Priester
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Olympics & Sport Events; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek kom daar uir die Vrystaat met 'n windpomp in my hart
My voete is al seer geloop, my bene is al sat
Daar's bottels in die teerpad, daar's diefstal op ons plaas
Nou soek ek maar net vrede, in my hart hoor ek geraas
Ek ryloop tot in Gauteng, hulle sê daar's baie geld
Daar's 'n standbeeld van Madiba, daar's klomp shacks in 'n veld
Die taxi's jaar verby my, ek lees 'n opskrif teen 'n paal
Hulle sê Gaueng is dangerous, ek mis die ou Transvaal
Ek sing: Hiep-hiep-hoera, hiep-hiep-hoera
Dis lekker in Suid-Afrika
Hiep-hiep-hoera, hiep-hiep-hoera
Dis lekker in Suid-Afrika
Ek vat die pad na Kaapstad, na Tafelberg en wyn
My voete loop na Wellington, my hart het baie pyn
En dis nuwejaar hier in die stad, en die Klopse vier net fees
En al die mense in ons land is almal in die gees
Hulle sing: Hiep-hiep-hoera, hiep-hiep-hoera
Dis lekker in Suid-Afrika
Hiep-hiep-hoera, hiep-hiep-hoera
Dis lekker in Suid-Afrika
Ek kry die pad na Nuweland, die Bokke het gewen
Al die mense wit en swart wil mekaar nou beter ken
Die World Cup sokker twenty ten was 'n groot sukses gewees
Ons blaas die vuvuzelas, ons sing nou saam met gees
Ons sing: Hiep-hiep-hoera, hiep-hiep-hoera
Dis lekker in Suid-Afrika
Hiep-hiep-hoera, hiep-hiep-hoera
Dis lekker in Suid-Afrika
Bokkie, dis so lekker by die see vir my
Bokkie, dis so lekker in die son vir my
Bokkie, dis so lekker in die Bosveld vir my
So Bokkie, kan ons liewer in Suid-Afrika bly
Hiep-hiep-hoera, hiep-hiep-hoera
Dis lekker in Suid-Afrika
Hiep-hiep-hoera, hiep-hiep-hoera
Dis lekker in Suid-Afrika
Composer: JAK DE PRIESTER (JAK DE PRIESTER PUBLISHING)