Jak de Priester - Mamma Ek Wil Nie Skool Toe Gaan Nie (Key: OR Bbmaj)
Title: Mamma Ek Wil Nie Skool Toe Gaan Nie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jak de Priester
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Mamma, ek wil nie skool toe gaan nie
Ek wil liewer net hier by jou bly
Mamma, ek wil nie skool toe gaan nie
Dis baie, baie koud vir my
Mamma, ek wil nie skool toe gaan nie
My hondjie gaan my mis
Mamma, ek wil nie skool toe gaan nie
Ek wil liewer in my bedjie rus
Maar jy moet maar skool toe gaan my kind
By die skool gaan jy speel en maatjies vind
Daar's 'n sandpit en daar's swaaie
Daar's baie sagte klei
As ek kon kies het ek daar gebly
En jou juffrou is baie lief vir jou
Die gras is groen en die klas is blou
By die skool kan jy verf en jy kan puzzles bou
Dis lekker om van skool te hou
TUSSENSPEL
Mamma, ek wil nie skool toe gaan nie
Ek voel nie baie lekker nie
Mamma, ek wil nie skool toe gaan nie
My magie pyn alweer
Mamma, ek wil nie skool toe gaan nie
My juffrou is veels te kwaai
Mamma, ek wil nie skool toe gaan nie
Ek wil liewer deur my boekies blaai
Maar jy moet maar skool toe gaan my kind
By die skool gaan jy speel en maatjies vind
Daar's 'n sandpit en daar's swaaie
En daar's baie sagte klei
As ek kon kies het ek daar gebly
En jou juffrou is baie lief vir jou
Die gras is groen en die klas is blou
By die skool kan jy verf en jy kan puzzles bou
Dis lekker om van skool te hou
Mamma, ek wil nie skool toe gaan nie
Dis lekker hier by ons huis
Mamma, ek wil nie skool toe gaan nie
Ek speel met Splinter die turtle muis
Mamma, ek wil nie skool toe gaan nie
Ek's besig om 'n puzzle te bou
Mamma, ek wil nie skool toe gaan nie
Ek wil liewer net hier bly by jou
Composer: JAK DE PRIESTER