top of page
Jan Blohm - Breyten Se Brief (Key: OR Cmaj)

Jan Blohm - Breyten Se Brief (Key: OR Cmaj)

SKU: CO-OR-NB-02034
$12.95Price

Title: Breyten Se Brief
Format: MP3 Backing Track
Created in the style of: Jan Blohm
Genre: South African; Rock & Soft Rock; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Jan Blohm is 'n Afrikaanse rock- en bluessanger.
Lyrics: Yes

 

En as ek vlug in die wind

Word ek die donker se kind

En belydenis die bind my

Met jou tangerine-roos tintelend

Word wakker, word wakker

Met die newspaper grappe

Vat my ver weg van jou

En Jazz Cafe se Omo

 

So wals my my lief

Laat my in angels believe

Ek het gesê jy is die son

In Breyten se brief

Want hy maak ons huil

Maar jy maak my sien

 

Sunnyside se poems

Dryf my sweet sherry toe

Het jy ‘n clue my baby blue

My Rosie so true

En as dors aan die tyd

Sing die Kaapse wind suid

Kom lê in my arms

Ek het als weggesmyt

 

Maar wals my my lief

Laat my in angels believe

Ek het gesê jy is die son

In Breyten se brief

Want hy maak ons huil

Maar jy maak my sien

 

En ek skryf jou gedig

Jakaranda in die reën

En die volmaan's eers blind kind

Sy’s happy jy’s nou clean

Laat my klim om die glimlag

Helend wag

Hierdie visions van jou

My Venus se blouvrou

 

Maar wals my my lief

Laat my in angels believe

Ek het gesê jy is die son

In Breyten se brief

Want hy maak ons huil

Maar jy maak my sien

 

So vlug, vlug my kind

In die blou lug my kind

So vlug, vlug my kind

In die blou lug my kind

 

Composer: JAN BLOHM

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page