top of page
Jan de Wet - Juig O Mensdom (Key: OR Gmaj)

Jan de Wet - Juig O Mensdom (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-02609
$12.95Price

Title: Juig O Mensdom
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jan de Wet
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Lank geleë in Bethlehem

Toe die sterre helder skyn

Het redding vir die mens gekom

In 'n Jesus-kindjie klein

 

Helder klink die eng'le koor

O hemelwyd is hier

Kom sing wees bly dis Kersfeestyd

Die wêreld word geseën

 

Die helder ster het hul gebring

Waar die Hemelkoning lê

En herders in 'n winterveld

Hoor die englekore sê:

 

Juig o mensdom, jubel saam

Die Koning lank verwag

Lê in die krip op strooi so sag

Wees bly dis Kersfeesnag

 

Juig o mensdom, jubel saam

Die Koning lank verwag

 

Kom sing wees bly dis Kersfeestyd

Die wêreld word geseën

.

Composer: DEREK SCOTT/JACQUELINE HAIRSTON/JOHN JOUBERT/NATHAN DIGESARE

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page