top of page

Jan de Wet & Willie Joubert - Jesus Het Opgestaan (Key: OR Gmaj)

SKU: AL-OR-NB-03416
$12.95Price

Title: Jesus Het Opgestaan
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jan de Wet & Willie Joubert from 'In Die Voetspore Van Jesus'
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group & Choir

Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Die geestelike CD, In die voetspore van Jesus, is 'n musikale herdenking van die lewe van Christus op aarde van Sy geboorte tot kruisiging en opstanding, asook die wederkoms. Verskeie bekende gospel- kunstenaars soos Jan de Wet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Danie Botha, Willie Joubert, Marié du Toit, Koos van der Merwe, Sonja Herholdt en Simeon Hamman sing op die CD.
Lyrics: Yes

 

Jesus het opgestaan

Jesus leef

Hy het die dood oorwin

Jesus leef

Kyk die klip is weggerol

En die graf is leeg

Nou is daar lewe en hoop vir ons

Jesus leef

 

Eers was ons harte gevul met vrees

Die dood het oor ons geheers

Maar toe kom Jesus en bring die hoop

En ons kan seker wees

Hy het die mag van die dood oorwin

Hy leef en Hy's die Heer

Saam het Hom sal ons vir ewig leef

En regeer

 

Jesus het opgestaan

Jesus leef

Hy het deur die graf gegaan

Ja, Hy leef

Almal wat in Jesus glo

Leef nou saam met Hom

En in geloof leef ons elke dag

Tot Hy kom

 

Eers was ons harte gevul met vrees

Die dood het oor ons geheers

Maar toe kom Jesus en bring die hoop

En ons kan seker wees

Hy het die mag van die dood oorwin

Hy leef en Hy's die Heer

Saam het Hom sal ons vir ewig leef

En regeer

 

Almal wat in Jesus glo

Leef nou saam met Hom

En in geloof leef ons elke dag

Tot Hy

Tot Hy

Tot Hy kom

 

Composer: UNKNOWN (CC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page