top of page
Jan Jan Jan - Braaf Soos 'n Boerboel (Key: OR Cmaj)

Jan Jan Jan - Braaf Soos 'n Boerboel (Key: OR Cmaj)

SKU: CH-OR-NB-02148
$12.95Price

Title: Braaf Soos 'n Boerboel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jan Jan Jan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Wie kan ‘n plan soos ‘n Boer beraam?

‘n Man soos Jan

Wie sal sy man soos ‘n Boer kan staan?

‘n Jan sal kan

 

Wie is so hardekwas soos ‘n Boer?

‘n Man soos Jan

En wie is ook so handig met sy roer?

‘n Man soos Jan

 

Hy's so braaf soos ‘n boerboel, so sterk soos ‘n bees

So taai soos ‘n ratel, skrik nie vir ‘n reus

Hy hou van raak skiet hy like nie van kwes

Hy’s soos Superman in khaki gedress

 

Wie kan sy sê sê soos ‘n Boer sy sê sê?

‘n Man soos Jan

En wie se turf sal nooit gaan lê?

Dis Jan ons man

 

Wie’t altyd ‘n knipmes in sy sak?

‘n Man soos Jan

Wie sal die bul by die horings pak?

‘n Jan sal kan

 

Hy's so braaf soos ‘n boerboel, so sterk soos ‘n bees

So taai soos ‘n ratel, skrik nie vir ‘n reus

Hy hou van raak skiet hy like nie van kwes

Hy’s soos Superman in khaki gedress

 

Al is jy Van Der Merwe, al is jy Van Zyl

Binne elke een van ons is daar ‘n Jan wat skuil

Al kom jy van Brakpan of van Stellenbosch

Dit maak nie rerig saak nie, maak die Jan ‘n bietjie los

 

Al is jy kort soos 'n lond of so breed soos ‘n bees

Kan jy maar soek vir Jan

Hy sal daar binne wees

Hy sal daar binne wees

 

Hy's so braaf soos ‘n boerboel, so sterk soos ‘n bees

So taai soos ‘n ratel, skrik nie vir ‘n reus

Hy hou van raak skiet hy like nie van kwes

Hy’s soos Superman in khaki gedress

 

Ooh-hoo-oo

Is die skaap op die spit?

Nooi vir Jan

Ooh-hoo-oo

Is die kalf in die put?

Bel vir Jan

 

Hy's getrou soos ‘n boerboel, so sterk soos ‘n bees

So taai soos ‘n ratel, skrik nie vir ‘n reus

Hy help waar hy kan en het altyd ‘n plan

Hy’s soos Superman in khaki gedress

 

Composer: RIAAN VENTER/STEPHAN HUGO/STEPHAN VAN HUYSSTEEN (SELECT)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page