top of page
Jan Jan Jan - Two-Tone Lyf (Key: OR Amaj)

Jan Jan Jan - Two-Tone Lyf (Key: OR Amaj)

SKU: CH-OR-NB-03084
$12.95Price

Title: Two-Tone Lyf
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jan Jan Jan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Skoffel bietjie links, skoffel bietjie links

Skoffel bietjie regs, skoffel bietjie regs

 

Sy like my two-tone arms en my two-tone kuite

Vroeg saans in die bed, vroeg soggens weer buite

Ja, ek werk met my hande

Ek werk in die lande net vir jou

 

Ek laai jou op vanaand in my khaki bakkie

Dra jou boots ons gaan cruise

En ek kan nie wag nie, gooi nog diesel in die bakkie

Ek gaan lekker sakkie-sakkie met jou, nou-nou

 

Sy like my two-tone lyf

Skuif nader aan my

Two-tone lyf

Skuif nader

Nader aan my

Ons swoeg en sweet in die dag

Sakkie-sakkie in die nag

Sy like my two-tone lyf skuif nader

 

Ek dra my two-tone suit as ek dorp toe gaan

Selfs na die kerk, die bazaar en op die tennisbaan

Die dames staar na my kuite

Maar die kuite lê vanaand net weer by jou

 

Jy's op my skoot op die Massey en ons ploeg die lande

Voor ons uit gaan vanaand pomp ons eers die bande

As die diesel bietjie laag is skoffel ons dan sommer in die landery

Daarsy

 

Sy like my two-tone lyf

Skuif nader aan my

Two-tone lyf

Skuif nader

Nader aan my

Ons swoeg en sweet in die dag

Sakkie-sakkie in die nag

Sy like my two-tone lyf skuif nader

 

Skoffel bietjie links, skoffel bietjie links

Swaai, swaai, swaai, swaai

Skoffel bietjie regs, skoffel bietjie regs

Swaai, swaai, swaai, swaai

Tiekiedraai tiekie-tiekiedraai draai

Draai, draai, draai, draai

Tiekiedraai tiekie-tiekiedraai draai

Draai, draai, draai, draai, draai

 

Sy like my two-tone lyf

Skuif nader aan my

Two-tone lyf

Skuif nader

Nader aan my

Ons swoeg en sweet in die dag

Sakkie-sakkie in die nag

Sy like my two-tone lyf skuif nader

 

Sy like my two-tone lyf

Skuif nader aan my

Two-tone lyf

Skuif nader

Nader aan my

Ons swoeg en sweet in die dag

Sakkie-sakkie in die nag

 

Sy like my two-tone lyf

Skuif nader aan my

Two-tone lyf

Skuif nader

Nader aan my

Ons swoeg en sweet in die dag

Sakkie-sakkie in die nag

Sy like my two-tone lyf skuif nader

 

Composer: ADOLF VORSTER/DIRK VAN NIEKERK/DON KELLY/NIËL SCHOOMBEE/STEPHAN HUGO/STEPHAN VAN HUYSSTEEN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page