Janita Claassen - 24 Uur (Key: OR Dmaj)
Title: 24 Uur
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Janita Claassen
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Janita Claassen (30 April 1947 - 24 Oktober 2005) was 'n bekende Afrikaanse sangeres wat gereeld saam met Manuel Escorcio opgetree het. Van haar treffers sluit in Rolbos, Meisiekind en Ballonne.
Lyrics: Yes
Die son lig sy kop hou my skelm dop
Sien hoe ek moet swoeg en sweet
Om my dag in ure op te meet
Hy skud sy kop en weet
Ja, hy skud sy kop en weet
Daar is 24 ure in my lang, lang dag
Ses van hulle hoort aan die nag
Die res moet ek snipper en in gleufies pas
Om tyd te maak vir jou
Daar is 24 ure in my lang, lang dag
Ses van hulle hoort aan die nag
Die res moet ek snipper en in gleufies pas
Om tyd te maak vir jou
Die son lag my uit, skater deur my ruit
Sien hoe die werk op my lessenaar groei
Sien hoe die tyd my hande boei
Sien hoe ek ure tou moet staan vir tyd vir tyd
Daar is 24 ure in my lang, lang dag
Ses van hulle hoort aan die nag
Die res moet ek snipper en in gleufies pas
Om tyd te maak vir jou
Daar is 24 ure in my lang, lang dag
Ses van hulle hoort aan die nag
Die res moet ek snipper en in gleufies pas
Om tyd te maak vir jou
Die son sak sy kop kruip terug in sy dop
Hy’t soveel lig vir my gegee
Gesien hoe ek woeker en hy voel tevree'
Want hy weet, ja hy weet
O hy weet, ja hy weet
Daar is 24 ure in my lang, lang dag
Ses van hulle hoort aan die nag
Die res moet ek snipper en in gleufies pas
Om tyd te maak vir jou
Daar is 24 ure in my lang, lang dag
Ses van hulle hoort aan die nag
Die res moet ek snipper en in gleufies pas
Om tyd te maak vir jou
24 ure in my lang, lang dag
Ses van hulle hoort aan die nag
Die res moet ek snipper en in gleufies pas
Om tyd te maak vir jou
Om tyd te maak vir jou
Composer: JANITA CLAASSEN