top of page

Jay - Te Veel (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-01469
$13.95Price

Title: Te Veel

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jay
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

O-na ha-na-na

Na-na-na-na-na-na-na-na

 

Wat is jou probleem, nee sê maar

Sit nou met 'n groot dilemma

Al die hout is amper op gebrand, brand, ah-ha

Gryp maar wat jy kan en bring dit

Gooi dit op die vuur en sing dit

Maak die deure toe bly binne

Maak vinnig uh huh

Want hier maak ons geskiedenis vanaand

 

Ons drink te veel

Ons lag te veel

Ons raas in die middel van die nag te veel

En môre begin ons maar net weer van voor af, voor af

Ons dink te min

Ons doen te veel, hey

Kom ons breek nou sommer al die reëls

Vanaand raak ons nie moeg nie

Want te veel is nie genoeg nie

 

O-na ha-na-na

Na-na-na-na-na-na-na-na

Na-na-na-na-na-na-na-na

Ah-ha

 

Sit jou linkervoet na vore

Met dit in ons blood gebore

Iets wat ons nooit sal verloor nie, nie ah-ha

En al word dit donker buite

Oral wasem teen die ruite

Kom ons drink op dom besluite

Hoe lyk dit, uh huh

Want hier maak ons geskiedenis vanaand

 

Ons drink te veel

Ons lag te veel

Ons raas in die middel van die nag te veel

En môre begin ons maar net weer van voor af, voor af

Ons dink te min

Ons doen te veel, hey

Kom ons breek nou sommer al die reëls

Vanaand raak ons nie moeg nie

Want te veel is nie genoeg nie

 

TUSSENSPEL

 

Te veel is nie genoeg nie

 

O-na ha-na-na

Na-na-na-na-na-na-na-na

Na-na-na-na-na-na-na-na

Ah-ha

 

Ons drink te veel

Ons lag te veel

Ons raas in die middel van die nag te veel

En môre begin ons maar net weer van voor af, voor af

 

Ons drink te veel

Ons lag te veel

Ons raas in die middel van die nag te veel

En môre begin ons maar net weer van voor af, voor af

Ons dink te min

Ons doen te veel, hey

Kom ons breek nou sommer al die reëls

Vanaand raak ons nie moeg nie

Want te veel is nie genoeg nie

Vanaand raak ons nie moeg nie

Want te veel is nie genoeg nie

 

O-na ha-na-na

Na-na-na-na-na-na-na-na

Na-na-na-na-na-na-na-na

Ah-ha

 

O-na ha-na-na

Na-na-na-na-na-na-na-na

Na-na-na-na-na-na-na-na

Ah-ha

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (COLESKE ARTISTS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page