top of page
Jennifer Zamudio - Sê Dit Harder (Se Dit Harder) (Key: OR Dmaj)

Jennifer Zamudio - Sê Dit Harder (Se Dit Harder) (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-03413
$12.95Price

Title: Sê Dit Harder (Se Dit Harder)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jennifer Zamudio
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek het jou lief

En ek weet dat jy dit weet

Maar ek sien dit oor en oor

Want ek's bang dat jy vergeet

 

Jy het my hart

Ek bêre hom in jou

En omdat jy my alles is

Sê ek dit vir jou

 

Ek het jou lief

En as jy nie kan hoor nie

Sê ek dit bietjie harder

My drome soen jou langer

Ek't verlief gegee omdat alles skree vir jou

Ek het jou lief

En as jy nie kan sien nie

Dan wys ek jou nog mooier

As jou liefde vir my is

Soos myne vir jou

Sê dit harder

 

Ek weet dis vreemd

Om so vinnig lief te word

Maar toe ek jou teen my voel

Was daar niks wat langer kort

 

Ek het jou lief

En as jy nie kan hoor nie

Sê ek dit bietjie harder

My drome soen jou langer

Ek't verlief gegee omdat alles skree vir jou

Ek het jou lief

En as jy nie kan sien nie

Dan wys ek jou nog mooier

As jou liefde vir my is

Soos myne vir jou

Sê dit harder

 

Waarheen draai my hart

Want hy voel so verward

Is jy myne of droom ek alleen

 

Ek het jou lief

En as jy nie kan hoor nie

Sê ek dit bietjie harder

My drome soen jou langer

Ek't verlief gegee omdat alles skree vir jou

Ek het jou lief

En as jy nie kan sien nie

Dan wys ek jou nog mooier

As jou liefde vir my is

Soos myne vir jou

Sê dit harder

Sê dit harder

 

Composer: RUDI CLAASE (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page