Ge Korsten - Jerusalem (Key: OR Cmaj)
Title: Jerusalem
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Gé Korsten (Ge Korsten)
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Gè Korsten (6 December 1927- 29 September 1999) is a South African tenor. He established himself in the musical world of South Africa not only as an opera singer, but also as a charismatic concert performer of light popular music and as an actor.
Lyrics: Yes
Laas nag het in my drome
'n Wonderbeeld verskyn
Ek staan in ou Jerusalem
En sien die tempel daar
Ek hoor die sang van kinders
Net soos 'n eng’lekoor
En saam sing hul 'n loflied
Wat selfs die hemel hoor
En saam sing hul 'n loflied
Wat selfs die hemel hoor
Jerusalem, Jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
En daar verander toe my droom
'n Stilte daal daar neer
Weg raak die blye hosannas
Geen kinderstemme meer
Die son het toe verduister
Die oggend koud en kil
In die skadu van 'n kruis verrys
Verrys om ons ontwil
In die skadu van 'n kruis verrys
Verrys om ons ontwil
Jerusalem, Jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
En weer verander die toneel
'n Helder glans verskyn
Ek sien die heil’ge stad daar
Die son begin weer skyn
Die poorte word wyd oopgemaak
Die duister het verdwyn
Aan almal wat daar binne gaan
Geen een sal buite staan
'n Nuwe dag het aangebreek
Die kinders sing weer saam
Die heil’ge stad Jesrusalem
Sal nooit weer kan vergaan
Die heil’ge stad Jesrusalem
Sal nooit weer kan vergaan
Jerusalem, Jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
Hosanna prys Sy naam
Composer: F. WEATHERLEY/S. ADAMS/KORSTEN (DELA MUSIEK)