top of page
Joe Foster - Dis Wie Ek Is (Key: OR Cmaj)

Joe Foster - Dis Wie Ek Is (Key: OR Cmaj)

SKU: CH-OR-NB-01426
$12.95Price

Title: Dis Wie Ek Is

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Joe Foster
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Joe Foster is 'n Suid-Afrikaanse liedjieskrywer, solosanger en voormalige lid van die mansgroep ADAM. Hy het verskeie trefferliedjies soos "Gebore om jou lief te hê", "Hartklop" en "Hart se volkslied" geskryf.
Lyrics: Yes

 

Ek het probeer om te verstaan

Altyd myself tweede geplaas

Bring ek my lewe deur op my knieë

Om aanvaarding by jou te bedel

 

Is ek gelyk aan dit waarvan ek hou

Ek gaan myself nie langer terughou

 

Dis wie ek is

Dis wie ek is

Dis wie ek is

Hulle kan my niks vertel nie

Ons almal word nie saam getel nie

Dis wie ons is

Dis wie ons is

Dis wie ons is

Hulle sal dit nooit verstaan nie

Dis nie hulle wat die kruis moet dra nie

 

Ek is moeg om te verduidelik

Ek is moeg om weg te steek

Ek soek 'n outentieke

Lewe

'n Godgegewe een

 

Dit lyk tog net gebreek vir jou

Maar kom wat wil ek gaan niks meer weerhou

 

Dis wie ek is

Dis wie ek is

Dis wie ek is

Hulle kan my niks vertel nie

Ons almal word nie saam getel nie

Dis wie ons is

Dis wie ons is

Dis wie ons is

Hulle sal dit nooit verstaan nie

Dis nie hulle wat die kruis moet dra nie

 

Ooh, gooi 'n klip as jy wil

Wil jy skree, jy kan gil

Dit maak nie saak nie

Dit maak nie saak nie

 

Dis wie ek is

Dis wie ek is

Dis wie ek is

Hulle kan my niks vertel nie

Ons almal word nie saam getel nie

Dis wie ons is

Dis wie ons is

Dis wie ons is

Hulle sal dit nooit verstaan nie

Dis nie hulle wat die kruis moet dra nie

 

Dis wie ek is

Dis wie ek is

Dis wie ek is

Hulle kan my niks vertel nie

Ons almal word nie saam getel nie

Dis wie ons is

Dis wie ons is

Dis wie ons is

Hulle sal dit nooit verstaan nie

Dis nie hulle wat die kruis moet dra nie

 

Composer: JOE FOSTER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page