top of page
Johrne - My Seun Mieliepap (Key: OR Fmaj)

Johrne - My Seun Mieliepap (Key: OR Fmaj)

SKU: FR-OR-NB-03312
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: My Seun Mieliepap
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Johrné van Huyssteen
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Johrné is deel van die groep, Ddisselblom. Hy het sy solo-album getiteld, My seun Mieliepap, in 2006 vrygestel.
Lyrics: Yes

 

Mieliepap

Mieliepap

Mieliepap

Mieliepap

 

My seun Mieliepap
Jy laat my hartsnaar lekker klap

Jy is so soet soos ‘n waatlemoen

Jy het ‘n kop soos ‘n boerpampoen

 

Ja, ja

My seun mieliepap
Met jou nek so lank en slap

Jy het ‘n pens vol bully beef

Ek het jou tog so lief

Ek smaak jou ek smaak jou ek smaak jou sowaar

Ons twee maak ‘n lekker paar

Kom druk my en soen my aan die brand

Jou lippe is so sag soos ‘n motorkar band

Ooh…

 

My seun Mieliepap

Jy drink jou dik aan druiwesap

Jy doen die burp dat jou tanne klap

My seun mieliepap

 

TUSSENSPEL

 

Ek smaak jou ek smaak jou ek smaak jou sowaar

Ons twee maak ‘n lekker paar

Kom druk my en soen my aan die brand

Jou lippe is so sag soos ‘n motorkar band

 

Ooh…

 

My seun Mieliepap
Jy laat my hartsnaar lekker klap

Jy is so soet soos ‘n waatlemoen

Jy het ‘n kop soos ‘n boerpampoen

 

Ja, ja

My seun mieliepap
Met jou nek so lank en slap

Jy het ‘n pens vol bully beef

Ek het jou tog so lief


Ek smaak jou ek smaak jou ek smaak jou so waar

Ons twee maak ‘n lekker paar

Kom druk my en soen my aan die brand

Jou lippe is so sag soos ‘n motorkar band

 

Ooh…

 

My seun Mieliepap

Jy drink jou dik aan druiwesap

Jy doen die burp dat jou tanne klap

Ek het jou tog so lief

 

Ja, ja

 

My seun Mieliepap
Jy laat my hartsnaar lekker klap

Jy is so soet soos ‘n waatlemoen

Jy het ‘n kop soos ‘n boerpampoen

 

My seun mieliepap

Ja, ja, ja

My seun Mieliepap

Ja, ja, ja

My seun Mieliepap

 

Composer: UNKNOWN (CC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page