top of page
Joshua na die Reen - Dreuning Op Die Berge (Key: OR Gmaj)

Joshua na die Reen - Dreuning Op Die Berge (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-02973
$12.95Price

Title: Dreuning Op Die Berge
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Joshua Na Die Reën (Joshua Na Die Reen)
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy het my uit geroep

Oor die wilde kruin

Die lig was blou

En toe vergrys die son het

My opkom oor die oggend se dou

 

Die mure was om my in stand

Niks sou my blus

Niks sou my kon verander

En toe

 

Die dreuning op die berge

Die dreuning op die berge

Die dreuning op die berge

Waar sal my hulp vandaan kom

 

Ek was onafhanklik

Tot ek jou ontmoet het

Jy't die regte dinge op die regte tyd gesê

En toe het jy my uitoorlê

 

En ek het skade gekry

Hoe graag wens ek hierdie donker tydperk

Wil vanself verdwyn

Weg bliksem oor die horison se grou

En toe

 

Die dreuning op die berge

Die dreuning op die berge

Die dreuning op die berge

Waar sal my hulp vandaan kom

 

TUSSENSPEL

 

Want niks sou my blus

Niks sou my kon verander

Maar jy roep oor die berge uit

Want my lewe is in verander

 

Die dreuning op die berge

Die dreuning op die berge

 

Dreuning op die berge

Die dreuning op die berge

Die dreuning op die berge

Waar sal my hulp vandaan kom

 

Composer: JACQUES GERHARD DE VILLIERS

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page