Bok van Blerk - Jou Pa Is Hier (Key: OR Bbmaj)
Title: Jou Pa Is Hier
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Bok van Blerk is gebore op 30 Maart 1978, en het in Pretoria grootgeword. In 2006 het Bok sy eerste album, Jy Praat Nog Steeds My Taal vrygestel. In 2007 wen hy drie Tempo-toekennings, vyf Vonk-toekennings en die video van De la Rey wen die MK Musiekvideo van die Jaar-prys.
Lyrics: Yes
Dit was ‘n donker aand
Op ‘n donker pad
En my hele band
Was effetjies gespat
En ons kry verdriet hier in nowhere
Want die wiel is pap en daar is geen spare
Maar hier teen middernag
Sien ons ‘n dowwe lig
En daai dowwe lig
Word toe ‘n boer se plig
Wat ons kom help hier in die middle van nowhere
En langs daai reuse boer sit sy dogter mooi
Wat met haar Colgate smile ons na die plaas toe nooi
Hey jou pa is hier
Jou pa is hier hou terug my dier
Hey jou pa is hier
Jou pa is hier maak dood daai vuur
Hey jou pa is hier
Se: Sit jou hande teen die muur
Hey jy raak nou wild
Belowe oom dis nie my skuld
Kom by die plaashuis aan
Vang ‘n lekker stort
En ek skrik my lam
Toe daai boer daar staan
Hy se jy raak nie aan my dogter Bok
Ek bind jou hormones vas
Ek druk jou in ‘n hok
Dis die einde van jou career
Met my stomp knipmes sal ek ‘n Bok kastreer
En met daai woorde vars in gedagte
Sluit ons haar kamerdeur, gaan mal en ek se
Hey jou pa is hier
Jou pa is hier hou terug my dier
Hey jou pa is hier
Jou pa is hier maak dood daai vuur
Hey jou pa is hier
Se: Sit jou hande teen die muur
Hey jy raak nou wild
Belowe oom dis nie my skuld
Sy like nie my musiek
Sy’s ‘n Deff Leppard fan
Met my kaal bolyf
Word ek ‘n leopard –man
Gooi jou suiker op my
Gooi jou suiker op my
Hey jou pa is hier
Jou pa is hier hou terug my dier
Hey jou pa is hier
Jou pa is hier maak dood daai vuur
Hey jou pa is hier
Jou pa is hier hou terug my dier
Hey jou pa is hier
Jou pa is hier maak dood daai vuur
Hey jou pa is hier
Se: Sit jou hande teen die muur
Hey jy raak nou wild
Belowe oom dis nie my skuld
Composer: JOHAN VORSTER/SEAN ELSE/VAN BLERK (JOHAN VORSTER SONGS/MOZI PUBL/BOK VAN BLERK PUBL)