top of page
Juanita du Plessis - Afrikaanse Medley (Key: OR Fmaj - BV)

Juanita du Plessis - Afrikaanse Medley (Key: OR Fmaj - BV)

SKU: AN-OR-BV-03446
$12.95Price

Title: Afrikaanse Medley (Keurspel): Hoeka Toeka / Blommetjie Gedenk Aan My / Klein Bietjie Wyn / Suidweslied
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Medley/Mashup
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

HOEKA TOEKA

 

Hoeka Toeka ja, ja

En jou stem is in my ore

Hoeka Toeka ja, ja

En jou lied in my hart

Op die rug van jou ysterperd

Op die rug van die môre

Hoeka Toeka ja, ja

Kom jou liefde my haal

 

Hoeka Toeka ja, ja

Soos die môrewind op die water

Het jou beeld voor my oë gewaai

My liefde verraai

Hoeka Toeka ja, ja

En jou stem is in my ore

Hoeka Toeka ja, ja

En jou lied in my hart

 

BLOMMETJIE GEDENK AAN MY

 

'n Skraal wind waai oor ngunibosse

Op pad buite Uniondale

Elke Paasnaweek staan die spookmeisie daar

As die herfswind hoeka al huil

 

Met haar lang swart hare onder sekelmaan

Tuur sy oor die vlaktes haai

 

En die spookmeisie van Uniondale

Wat duimry en droewig sing

 

Blommetjie gedenk aan my

En sy lig haar duim na bo

Blommetjie gedenk aan my

Sing die spook van die Klein Karoo

 

Blommetjie gedenk aan my

En sy lig haar duim na bo

Blommetjie gedenk aan my

Sing die spook van die Klein Karoo

 

KLEIN BIETJIE WYN

 

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my

 

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

 

Trolskuit ry, ja jy moet trolskuite ry

Trolskuite ry dat jy kan seesiek kry

 

Bicycle ry, ja jy moet bicycle ry

Bicycle ry dat jy kan mooi boudjies kry

 

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my

 

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn

Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

Ja, klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

 

SUIDWESLIED

 

So hard soos kameeldoringhout

Ja, hard is ons land

En droog o, so droog sy riviere

 

Die son het die klippe en rotse gebrand

In veld en in bos, skuil die diere

 

As iemand nou aan my sou vra

Wat bind my dan aan die Suidwes

Dan kan ek net sê ja

My hart is in Suidwes

 

As iemand nou aan my sou vra

Wat bind my dan aan die Suidwes

Dan kan ek net sê, ja

My hart is in Suidwes

Dan kan ek net sê, ja

My hart is in Suidwes

 

Composer: ANTON GOOSEN/TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page