top of page
Juanita du Plessis - Afrikaanse Medley (Key: OR Gmaj)

Juanita du Plessis - Afrikaanse Medley (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-03175
$12.95Price

Title: Ek Lewe / Hoog Bo Die Wolke / In Die Middel
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Medley/Mashup
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

EK LEWE

Ek lewe, gemaak om na liefde te strewe

Op vlerke van vriendskap te swewe

Sonder vrae sonder sorge

 

Dag vir dag breek ritme om my heen

Voel die ure vol en tog alleen

Maar jou blik verslaan my vrese

Son, saffier lag in jou wese

Bring geluk wat lank verlore was

 

Ek lewe, gemaak om na liefde te strewe

Op vlerke van vriendskap te swewe

Sonder vrae oor wat môre mag bring

Ek lewe, verstaan jy van droom en van vrede

Die vreugde van leef in die hede

Dat ek hier is vir 'n rede

 

HOOG BO DIE WOLKE

Daar is 'n wêreld wat ek jou wil wys

Dit is 'n hemel en 'n paradys

Gee my jou hand dan neem ek jou tot daar

Voor jy dit weet word al jou drome waar

 

Jy het nie vlerke nodig om te vlieg

Dis net die rede wat die hart belieg

Al wat jy hoef te doen is om te glo

Gee my jou hand ek neem jou tot heel bo

 

Hoog bo die wolke is die hemel altyd blou

Hoog bo die wolke lyk die toekoms minder grou

 

IN DIE MIDDEL

In die middel van 'n droom

In die middel van die nag

In die middel van die son

In die middel van my wag

 

In die middel van 'n wysie

In die middel van my smart

In die middel van die end

In die middel van my hart

Is jy bekend

 

TUSSENSPEL

 

Al word water wyn

En die wolke groei

Al my liefde vir jou

Kan niemand ooit iets doen

 

Al sneeu dit in die Namib

Al word die trope ys

My algehele toewyding

Word oor en oor bewys

 

In die middel van 'n droom

In die middel van die nag

In die middel van die son

In die middel van my wag

 

In die middel van 'n wysie

In die middel van my smart

In die middel van die end

In die middel van my hart

Is jy bekend

 

EK LEWE

Ek lewe, gemaak om na liefde te strewe

Op vlerke van vriendskap te swewe

Sonder vrae sonder sorge

 

Ek lewe, verstaan jy van droom en van vrede

Die vreugde van leef in die hede

Dat ek hier is vir 'n rede

 

TUSSENSPEL

 

Ek lewe!

 

Composer: HEIDER/KEISER/HAMMERSCHMIDT/VAN ROOYEN/TURA/BYL/MOOLMAN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page