Juanita du Plessis - Dankie Vir Jou Liefde (Key: OR Cmaj)
Title: Dankie Vir Jou Liefde
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Die tyd gaan verby
Maar ek hou drome vas
In my arms
Al gaan deure toe
Breek die son hulle oop
Saammet jou
En na soveel jare
Skyn die son nog in my
So baie van dit
Was die tye van net
Ek en jy gewees
En dankie vir jou liefde
Op vlerke van wat ek onthou
Ek sing my goue woorde
Net vir liefde en vir jou
Ek hou dit in my hart vas
In elke hartklop wat ek voel
Daar is niks ander om te sê
En ek wil niks anders hê
Dankie vir jou liefde
Alles wat ek wou gehad het,
Het ek in my lewe
In my 'n rede om meer
Van my woorde te gee
In lig en in donker
Het die son my gevind
In my die blydskap
En dit wat ek glo
In die oë van 'n kind
En dankie vir jou liefde
Op vlerke van wat ek onthou
Ek sing my goue woorde
Net vir liefde en vir jou
Ek hou dit in my hart vas
In elke hartklop wat ek voel
Daar is niks ander om te sê
En ek wil niks anders hê
Dankie vir jou liefde
Ek kan die gees in my voel
Dis hoe ek my woorde bedoel
En dankie vir jou liefde
Op vlerke van wat ek onthou
Ek sing my goue woorde
Net vir liefde en vir jou
Ek hou dit in my hart vas
In elke hartklop wat ek voel
Daar is niks ander om te sê
En ek wil niks anders hê
Dankie vir jou liefde
Dankie vir jou liefde
Composer: RUDI CLAASE (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)