top of page
Juanita du Plessis - Ek En Jy (Key: OR Emaj)

Juanita du Plessis - Ek En Jy (Key: OR Emaj)

SKU: AN-OR-NB-02155
$12.95Price

Title: Ek En Jy

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Dis jou oë

Jou oë wat dit aan my doen

Dis jou mond wat

Ek heeldag net wil soen

Maar die glimlag wat jy elke keer gee

Wat my van my voete afvee

Dis dit, wat in my gedagtes bly

 

Mm, ek glo in

Al die woorde wat jy sê

As ek jou net

Vanaand by my kon hê

Maar jy staan in jou eie rigting

En van my weet jy tog so min

As ek, as ek net vir jou kon sê

 

Jy’s ‘n deel van my

En ek sal vir altyd wag

Ek staan hier en huil

En jy’s die een wat lag

Sê my hoe jy oor my voel

En of jy werklik als bedoel

Ek en jy is al wat bly

Hier in my hart

Ooh, ek en jy

 

Net vir jou sal

Ek elke ster gaan haal.

En met alles

Wat ek het die prys betaal

Maar is dit

Werd om hier te wag

Want ek staan hier elke dag en nag

Om net, om net dit vir jou te sê

 

Jy’s ‘n deel van my

En ek sal vir altyd wag

Ek staan hier en huil

En jy’s die een wat lag

Sê my hoe jy oor my voel

En of jy werklik als bedoel

Ek en jy is al wat bly

Hier in my hart

 

Jy’s ‘n deel van my

En ek sal vir altyd wag

Ek staan hier en huil

En jy’s die een wat lag

Sê my hoe jy oor my voel

En of jy werklik als bedoel

Ek en jy is al wat bly

Hier in my hart

Ooh, ek en jy

Ek en jy

Ek en jy

 

Composer: JUANITA DU PLESSIS (SARRAL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page